20 Jan 2019

Page 1

20 Jan 2019

Die erediens word gelei deur Ds. Francois van Zyl Teks: Tema: Deurkollekte vandag: Bybelverspreiding

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ® ® ®

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 20 Jan. a Gebed bediening—08:15 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kategese inskrywings na die diens in die jeugsaal

a MELAS (musiek, erediens, leer & aktuele sake)— na die erediens

a Week van Gebed— 18:30 van vanaand af tot en met Donderdag te Olyfdal.

Maandag 21 Jan. a Gebed bediening—06:00 in die gebed kamer. Vrydag 25 Jan. a Aksie Dienmekaar—09:30 in die saal Sondag 27 Jan. a Gebed bediening—08:15 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kerkraad—17:00 in die kerksaal

Sondag 03 Feb a Gebed bediening—08:15 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kategese inskrywings na die diens in die jeugsaal a BET (Bates, Eiendom & Terrein)—17:00


Corrie Louw C7 082 539 0342

Johan Harding C7 062 036 6452

Annatjie Jv Rensburg C1 082 458 3757

Linda Scheepers C7 Jade Jv Rensburg C7 082 778 9912 071 132 7553

‘n Vreugdevolle

lewensjaar word

jou toegebid vir 2019 nms

Nico v Eeden B5 082 822 0485

Annemarie Botha B3 082 965 3636

Tanja Jv Rensburg C7 082 778 9912

Kerkraad & Admin Bestuur.


-

-

-


© © © © ©


-

-

-

-


Verveeld op n Vrydagaand? Nêrens veilig om heen te gaan nie? Kom kuier saam met ons vanaf Vrydag

18 Januarie

6nm (18:00) tot 8nm

(20:00).

Natashia en Morné kan nie wag om julle beter te leer ken nie!

Vervoer is beskikbaar— whatsapp/bel Morne 0813940115 of Natashia 0723232780


Deel van elke ouer se doopbelofte, voor God en Sy gemeente, is soos volg:

....”Ons beloof om hierdie kind dié leer te onderrig en te laat onderrig.” Ons het ‘’n lieflike span mense wat elke Sondag die deel van “te laat onderrig” met die grootste liefde nakom. Hulle kan egter nie al die kinders van die gemeente (0-6jr 29, 7-13jr 48 en 14-18jr 30, totaal 87 kinders) hanteer nie.

Enigiemand wat dus gedruk voel om te kom inskakel by die kinderkerk, kontak asseblief vir Ray 076 993 2104 of Ounooi 082 330 0006. ********************* Het jy die gawe van ‘’n mooi stem ontvang? Kom loof die Here uit dankbaarheid daarvoor deur in te skakel by ons voorsangers. Kontak Hennie—083 561 7813

-

-

-



-


a

Baby (Anna)

a

Annelie

Na verlede week se samesprekings met die dames wat al geruime tyd betrokke hierby was, is besluit dat ons as gemeente nie meer weekliks die kinders van kospakkies gaan voorsien nie. Buiten dat daar meerendeels pensionarisse is wat hierdie koste nie altyd kan dra nie, word daar baie keer die oggend gekanselleer. Ons het wel met die skool gereël om maandeliks n bedrag oor te betaal sodat die kombuispersoneel of ouers vir Woensdae iets te ete kan voorberei. Enigiemand wat dus ‘n bydrae wil maak tot hierdie uitreikaksie, is welkom om ‘n kontantbydrae te maak of in die kerk se bankrekening in te betaal (besonderhede op p1) met ‘n duidelike verwysing as “Voorwaarts Voedselprojek” Baie dankie aan almal wat altyd bereid en beskikbaar was!


Þ -

Þ Þ Þ

-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.