20 Jun 2021
Die erediens word gelei deur Prediker: Ds John Myers Teks: Mark 5:21-43 Tema: Geloof wat getoets word Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x x x x x
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
— —
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 20 Jun a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Vrydag 25 Jun a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.
Sondag 27 Jun a Erediens — word gelei deur dr Sampie van Vuuren. Bevestiging van kerkraadslede
Maandag 28 Jun a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—enigiemand welkom Vrydag 02 Jul a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.
Ds. John Myers is beskikbaar indien u behoefte het om met ‘n predikant gesels. Kontak hom gerus op 076 457 8693 Ds. John
—
JP Maree B4 076 588 4822
Willie de Beer B1 082 759 6332
Anica McGeer C4 079 411 6151
Sarie Noppe A1 082 327 0550
‘n
Annatjie Beer C6 083 983 1341
Vreugdevolle
lewensjaar word jou toegebid vir 2021 nms Kerkraad & Elizma Naudé D3 082 855 3403
Ina Venter C3 082 953 8141
Tommie Louw E1 082 899 5095
Admin Bestuur.
Vier jou doop verjaarsdag só:
* Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag.
* Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.
Tim Sibthorpe B5 082 459 7759
* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word.
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484 Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.
· · · ·
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
-
—
Jan
John
Annetjie
Alfred
Hennie
Sophia
Pieter
Elsabé
—
Hanlie
-
-