20 Okt 2019

Page 1

20 Okt 2019

Die erediens word gelei deur Ds. Stanus Cloete Teks: Luk. 18:1-8 Tema: Glo jy nog Jesus is die Here? Deurkollekte vandag: Huis Meyerton

Vir voorbidding

Wyk

®

Kontakno

® ®

® ® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 20 Okt a Erediens— 08:30 Ds Stanus Cloete a Geloofs belydenis aflegging a Bevestiging van kerkraadslede Maandag 21 Okt

a Gebedsgroep—06:30 in die gebedskamer. Koffie en tee beskikbaar.

Sondag 27 Okt a Erediens— 08:30 Prop Berenice Esterhuyzen

-


Iwan Claassens B3 079 537 33999

Pat Pretorius A1 082 927 7219

Pieter Spamers B3 079 946 9184

Andries Hedin DEW 071 685 3359

Liam Theron C6b 082 572 8754

Pinkie Pelser C1 082 484 4483

Derick Sibthorpe B6 082 338 3300

Ronél Wagner DEW 079 514 2776

Chanél Viljoen C3 078 347 3375

Dickie Pelser DEW 078 255 2879

‘n Vreugdevolle lewensjaar

word jou toegebid vir 2019 nms Kerkraad & Admin

Herman Viljoen C2 073 797 0881

Bestuur.

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Debbie Boshoff C1 073 433 0149


Daar word ‘n Waterfees beplan vir Saterdag 2 November. Dit gaan nie ‘n volle Oesfees wees nie. Slegs jaffels, worsbroodjies, roomys, pannekoek en koeldrank gaan te koop wees. MAAR......daar gaan 5 waterglybane wees tesame met ‘n “colour run”!

Daarom wil ons weer vra vir die volgende: © Maalvleis © Meel © Wors © Olie © Eiers © Suiker. © Enige kontant donasies is ook welkom. Indien jy die dag kan kom help, kontak asseblief die kantoor.

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word.

Handwerk items word nou al gemaak vir volgende jaar se Oesfees.

Indien u Jacobs koffie of Douwe Egberts

koffie gebruik, bring asseblief die leë bottels kantoor toe.



-

-

-

-


-

-

-

-

-

-


–


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.