20 Sept 2020

Page 1

20 Sept 2020

Die erediens word gelei deur Casper Muller Teks: 2 Kor. 6:18 Tema: Wie dink jy is jy? Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x x

x x

As voorsitter van die kerkraad, versoek ek dat elke lidmaat die vrymoedigheid sal neem om ons te laat weet van enige lief en leed. In hierdie tyd het ons mekaar en mekaar se gebede nog meer as vantevore nodig! Ek en my vrou, Corrie, bid elkeen van u en u gesinne die Here se seën toe. - Tommie Louw ·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 20 Sept

a Erediens—

09:00 Casper Muller in die kerkgebou vir

50 lidmate.

Sondag 27 Sept

a Erediens— vir 215

09:00 Ds Pieter Muller in die kerkgebou

lidmate.

Fina Wannenburg C4 076 898 1223

Andrew Greyvenstein B3 082 780 5956

Almut Sibthorpe B5 072 488 5204

Reghardt Koen C6 082 723 4434

Ashley Pelser E2 065 168 5435

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou

toegebid vir 2020 nms Kerkraad & Admin Bestuur.


— Vandaf middernag vandag skuif ons na fase 1. Dit beteken ons kan nou 50% van ons lidmate by elke diens verwelkom— al 215! Mag die Here in elkeen se hart werk om die behoefte om weer in Sy huis byeen te kom, behoorlike te laat vlam vat! Sodat ons Hom kan dank en eer soos dit hoort vir Sy beskerming en voorsiening die afgelope 6 maande. Kom sê dankie dat ons in ons land nog sonder die vrees vir vervolging vir ons geloof, openlik ons Here kan aanbid.

Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484

Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster

Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.

Olyfdal wil almal wat graag op ‘n Donderdag om 10:00 hulle diens wil bywoon, hartlik uitnooi na die nuwe weeklikse geleentheid. Vir meer inligting kan Charlotte geskakel word—016 363 0679 of 078 676 4042.


-

-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.