21 Feb 2016
Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur ds. Christman Krige Skriflesing Lukas 26-50 Die Deurkollekte vandag: SorgAksie
Lief en leed Wyk B1
Vir voorbidding
Elize Swanepoel is Donder dag vir ‘n br euk
Kontakno: 083 366 5218
geopereer. A2
Baie geluk aan Peet & Hannetjie Potgieter wat Donderdag hul 55ste huweliksherdenking vier!
C2
Cedric Goodway is weer opgeneem met
082 756 4693
084 481 4875
nier- & hartversaking. E3
Alle seën en voorspoed vir Jack & Rita van Wyk wat na al die jar e ons ver laat.
082 510 0047
Baie dankie vir die reën wat Donderdag geval het!!
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
Blok Diensbeurte
Blok Diensbeurte So 21 Feb. Blok C / So 28 Feb. Blok E
Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/ koffie/rooibos! • Amptelik: ngmtonoos@vodamail.co.za / www.ngmtonoos.co.za • Kantoorure Wo Wo— —Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster) • Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton • Leraar: Konsulent: Ds. Francois van Zyl 082 457 7794 / Kapl. Christman Krige 083 655 9783
• Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 • https://www.facebook.com/Ngkerk-Meyerton-Oos-864259320360029/? ref=bookmarks
1
Byeenkomste die week Sondag 21 Feb MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diensliedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. Baba bediening—sal weer vanaf 28 Feburarie in die jeug saal ‘n aanvang neem. Kategese kinders verlaat die diens na die bankoffer en gaan na die onderskeie lokale Buitediens—12:00 op Wynand en Annetjie van der Berg (083 709 3068) se plaas, Stadigfontein. Nagmaal sal bedien word. Diegene wat dit gaan bywoon, is welkom om ‘n braaivleisie, slaai en drinkgoed saam te bring. Annetjie-hulle sal die vure voorsien.
Maandag 22 Feb USE—19:00—Paaswandeltuin beplanning word bespreek. Dinsdag 23 Feb HELPLIFT—09:00—by NG MOos (Meyerton-Oos) Vrydag 26 Feb Manne aand—19:00—by NG Olyfdal—016 363 6079
Doop verjaarsdae Vr 26
Jade J v Rensburg E4 082 775 2142
2
Vier jou doop verjaarsdag só: ∗ Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; ∗ Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag. ∗ Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet. ∗ Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.
Geluk elke verjarende!! Ma 22— Sa 27 Feb Ma 22
Wo 24
Edna Beukes D8 076 349 6452
William Nolan D2 083 473 9834
Do 25
Do 25
Hettie Botha E3 076 701 0998
Vr 26
Tina Venter C2 078 643 3726
Chandré d’Angelo C7 079 490 6157
Morné Oosthuizen A3 071 880 0564
Johan Louw E4 083 468 3663
Hannetjie Potgieter A2 082 756 4693
Sa 27
Hannes Judeel C6 079 512 4418
‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2016 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Gebedsgroep Enige lidmaat wat graag die erediens vooraf aan die Here wil opdra, is welkom om saam met Sean Browne, die leraar en die voorsang groep in die gebedskamer om sowat 08:45 bymekaar te kom. Van Donderdag
Sean 063 181 8872
25 Februarie sal hy ook van 18:30 tot
21:00 in die gebedskamer wees om weekliks vir ons gemeente, lidmate, dorp, land en die wêreld voorbidding te doen. Belangstellendes kan hom skakel—063 181 8872 3
’n Woord van dank...
Trauma ondersteuning
♥
Ben & Kobie Bouwer vir die opknapping van die jeug saal!
Elke Woensdag om 18:00 by Olyfdal is ds. Christman Krige beskikbaar vir eni-
♥
Ounooi de Does wat haarself beskikbaar gestel het vir die baba bediening.
ge berading/opleiding. Indien iemand kan baat vind hierby of die opleiding wil doen, skakel gerus daar in.
♥
Ray de Does wat homself beskikbaar gestel het as kategeet vir G4-6.
♥
♥
♥
Sean Browne wat homself beskikbaar gestel het vir die Gebedsbediening Melissa van Eyssen wat so hart en siel die kleingoed in die jeug saal tot dusvêr besig gehou het en in die toekoms saam met Ounooi hierdie bediening behartig. Elkeen wat gister sy/haar tyd kom opoffer het om ons geboue en terrein bietjie reg te ruk!
trauma
•
Woensdag 6 April is daar ’n gasspreker oor die onderwerp van die
okkulte/satanisme. •
Woensdag 13 April word daar na dwelmmisbruik gekyk.
•
Woensdag 20 April word na gesinsgeweld/mishandeling gekyk. Ook die wettiese aspekte sal na gekyk word.
Tuinwoonstel te huur—Meyerton ∗ 1 slaapkamer met ingeboude kaste ∗ Kombuis ∗ Stort ∗ Toesluit motorhuis ∗ Paniekknoppie—baie goeie sekuriteit ∗ R3000—krag ekstra Skakel Susan 082 556 8982 4