21 Mrt 2021
Die erediens word gelei deur Gerhard van der Merwe Teks: Jak 1:2-18 Tema: Slegte dinge gebeur ook met goeie mense Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x
x
x x
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
—
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 21 Mrt a Erediens — word gelei deur Gerhard van der Merwe. a Kinderkerk—in die jeugsaal. Maandag 22 Mrt a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom
Vrydag 26 Mrt a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.
Sondag 28 Mrt a Erediens — word gelei deur Dawie Steyn. a Kinderkerk—in die jeugsaal. Maandag 29 Mrt
a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom Vrydag 02 Apl a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.
—
Theresa Bam E2 064 659 9600
Tertius Lemmer C8 082 556 1574
Cielie Venter E2 082 945 4876
Cornel vd Merwe C8 072 227 4938
Leoné Geldenhuis E5 083 624 0493
Tanya v Niekerk E4 079 579 6819
Kristine vd Westhuizen E5 066 273 2806
Attie Kennedy C2 084 516 6930
Hennie Botha B3 071 399 2482
‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid
vir 2021 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Vier jou doop verjaarsdag só: * Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag.
* Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.
Byron Thompson E1 073 654 6626
* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.
-
-
-
-
-
-
-
-
Ons sit skielik met niemand om die mengbank en rekenaar tydens eredienste en begafnisse te hanteer nie. Daar word Sondag na die diens opleiding gegee vir diegene wat sou belangstel. Indien daar genoeg mense is wat belangstel, kan ‘n rooster opgestel word sodat een persoon nie elke Sondag diens hoef te doen nie. Indien jy nie Sondag die opleiding kan bywoon nie, maar graag daar betrokke wil raak, kontak asseblief vir Tommie 082 899 5095 of Johan Louw 083 468 3663
—
–
-
— Produkte van verlede jaar wat gebring is wat voldoende is en nie nodig is nie:
Produkte hierdie jaar benodig:
x
Kookolie
x
Jellie
x
Tennis Beskuitjies
x
Kondensmelk
x
Marie Beskuitjies
x
Rys
x
Suiker
x
Kits Poeding
x
Ingelegde vrugte
x
Koekmeel
x
Ideal melk
x
Karamel treat
x
Maalvleis
x
Wors
x
Kerrie poeier—matig
x
Chutney—mild
x
Klapper
x
Versiersuiker
x
Botter
x
Eiers
x
Kaneel
x
Kakao
x
Neute
x
Bakpoeier
x
Vla
x
Tuisgemaakte produkte (konfyt, ens.)
x
Tamtiesous
x
Hotdog sous
Indien u mooi en lekker koeke kan bak, maar het nie die finansies om self die produkte aan te koop nie, is u welkom om van die produkte by die kantoor te kom haal.
Onthou, ons is slegs Dinsdae en Vrydae tussen 09:00-12:00 by die kantoor.
Waar/hoe is JY betrokke by die Oesfees?
Þ -
Þ Þ Þ
-
—
—