21 Nov 2021

Page 1

21 Nov 2021

Die erediens word gelei deur Prediker: . Ds. John Myers Teks: 1 Kronieke 21:1-30; 22:1 Tema: Arauna, plek van God se heil Dankoffers word by die deure ingeneem:

Kategese in die klein saaltjie tydens die diens!!

Vir voorbidding

Wyk

x x x

x

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 21 Nov a Piekniek Erediens — word gelei deur ds John Myers. Bring jou piekniekmandjie, kombers/stoele en kom kuier na die diens saam met ons!

Maandag 22 Nov

a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—almal welkom Woensdag 24 Nov a Aksie Dienmekaar 10:00 In die saal—almal ouer as 60 welkom! Kontak Nico vir meer inligting 082 822 0485

Sondag 28 Nov a Erediens (Nagmaal)— word gelei deur ds John Myers. Bevestiging van ds John as Tentmaker deur ds Francois van Zyl. a Erediens - bejaarde geskenke uitdeel a Kerkraad—17:00. Daar word versoek dat alle kerkraadslede die vergadering sal bywoon. Ons wil vir die jaar afsluit.

Maandag 29 Nov a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—almal welkom

Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!

JY is die kerk!


‘n

Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid

vir 2021 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Ons wil graag ons senior lidmate (75 en ouer) bederf met ‘n klein geskenkie. Indien u nie die diens kan bywoon nie as gevolg van siekte of vervoer, kontak asseblief vir Nico van Eeden sodat ons reëlings kan tref vir vervoer—082 822 0485


-

-

-

-

-


— -

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word. Die bankbesonderhede verskyn op p1 vir direkte inbetaling. Daar is ook ‘n na-ure gleuf in die muur van die kantoor aan Villette straat se kant. Maak net seker u druk die koevertjies mooi diep in. Die kerk se finansies is op die stadium beroerd. Ons sukkel om ons verpligtinge na te kom, veral omdat ons nie dienste kan hou nie. Ons vra dus elke lidmaat wat nog nie ‘n bydrae gelewer het nie, om selfondersoek in te stel en by die Here te hoor wat Hy van u verwag.


Ds. John Myers is beskikbaar indien u behoefte het om met ‘n predikant gesels. Kontak hom gerus op 076 457 8693

Arnold Venter, ons karwag, maak seker voertuie is veilig tydens die erediens.

Wanneer jy dus by jou voertuig kom, dink asseblief aan hom en gee hom iets vir sy moeite. Indien jy van Arnold se dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus—076 010 9891

Ds. John


©

Baie dankie aan elkeen wat gister kom help het met die kerkwerkdag, die jaffels bak en verkoop, die pannekoek bak en verkoop, die hantering van die verkope van die klere en boeke! Julle is werklike staatmakers!! Die Here seën elkeen van julle!

Ons het ‘n lieflike program reg vir ons kategese vir 2022. Daar is reeds 4 dames wat aangemeld het om as kategete beskikbaar te wees. Die groepe gaan soos volg wees: ©

Kinderkerk Gr 2 en jonger

©

Laerskool Gr 3—7

©

Hoërskool Gr 8—11

©

Finale jaar (verkieslik ‘n ouderling/blokleier)

Hierdie dames wil egter nie die eredienste misloop nie. Ons het egter ook aflosse vir hulle nodig indien hulle siek word of met verlof wil gaan. Daar gaan dus weer kategese wees ná die erediens wees. Ouers is welkom om gedurende daardie tyd in die saal byeen te kom vir tee en kuier. Kinders moet weet hoe die erediens werk, veral Nagmaal (Lukas 18:16 ). . Ons het verneem ons kinders weet nie waaroor Nagmaal handel nie Ons versoek dus dat ouers hul doopbeloftes ter harte neem en hul kinders kom inskryf op 16 en 23 Januarie.

Fuleni Funerals

Eva

AVBOB Magda Immanuel Ondernemers Annetjie

Reitz str Lochstraat Gallowaystr

016 362 1278 082 927 9264 016 362 1048 016 362 4311

Geen begrafnispolis? Skakel jou raadslid en vra hulp. Daar is fondse vir families beskikbaar.


Neem asseblief kennis dat die kantoor op 17 Desember sluit en weer sal open 7 Januarie 2022. Vir enige noodgevalle, kontak asseblief vir Tommie 082 899 5095 of Louise 082 821 7493.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.