21 Okt 2018
Die erediens word gelei deur Ds. Francois v Zyl Teks Tema: Deurkollekte vandag: Huis Meyerton
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ® ®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 21 Okt. a Gebed bediening—08:15 en na tee drink in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kruisgewys—18:00 by Moedergemeente
Maandag 22 Okt. a Gebed bediening—06:00 in die gebed kamer. Donderdag 25 Okt. a MITS (musiek, IT & Sang) — 18:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir Sondag se diens.
Vrydag 26 Okt. a Aksie Dienmekaar — 10:00 - in die saal.
—
Andries Hedin DEW 071 685 3359
Willem Lubbe B4 078 933 6547
Laim Theron C6b 082 572 8754
Chaneé Viljoen C3 078 347 3375
Pinkie Pelser C1 082 484 4483
Derick Sibthorpe B6 082 338 3300
Ronel Wagner DEW 079 514 2776
Dicky Pelser DEW Herman Viljoen C4 078 255 2879 073 797 0881
Erna Klynhans C1 082 577 1546
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir
2018 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Debbie Boshoff C1 083 261 8576
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!
Þ Þ
Þ Þ
-
—
-
Maandag-oggend. Bid vir die werkweek wat voorlê Bid vir die kerk se administrateurs Bid vir die kleingroep gebedkrygers Bid vir die werkloses om werk te kry. 5Bid vir die wat minder bevoorreg is. Dinsdag- oggend. Bid vir ons gemeente se soeke na die krag en Genade van die Heilige Gees. Bid vir die Christene in moslem lande wat vervolging ervaar. Bid vir ons stamlande vir herlewing Woensdag oggend Bid vir die sending aksie deur geopende deure Bid vir ons gemeente se groei en leraar besoeke Donderdagoggend Bid vir MITS vergadering en reëlings vir Sondag se voorsangbegelyding. Sê dankie vir ons gebedsaksies groepe se gebede die afgelope week. Bid vir Bybel vertaling en verspreiding Bid vir die bedienings organiseerders vir hulle take en verantwoordelikhede. Vrydagoggend Bid vir die sendingwerkers en vir hulle optrede hierdie naweek Bid vir admin se voorbereiding vir Sondag se erediens. Saterdagoggend. Bid vir Sondag se erediens. Bid vir die wat ontspan vir gesonde ontspanning. Sondagoggend . Bid vir ons gemeente se byeenkoms vir die erediens. Bid vir die leraar se taak om die woord te verkondig Bid vir die oordenking en nabetragting van die erediens Bid vir die gebedsbyeenkomste.
Maandag-aand. Sê dankie vir die dag se bewaring arbeid ,gesondheid. Sê dankie vir vir die wyk diaken se besoeke hierdie aand Sê dankie vir warm huis, kos en warm slaapplek. Sê dankie vir die seën van die naweek se erediens, sang en gebede. Dinsdag-aand. Sê dankie vir die wyksleiers se besoeke en hulle arbeid. Ons sê dankie vir gebedkrygers wat vir ons gemeente bid. Ons sê dankie vir organisasies soos Geopende deure en Feba radio Woensdag aand. Sê dankie vir gebede vir gemeente groei en leraar besoeke. Donderdagaand. Sê dankie vir kleingroepe se byeenkomste. Bid vir leraar se voorbereiding vir Sondag se preek.
Vrydagaand. Sê dankie vir die werk week wat verby is en vir krag , genade vir werkweek Sê dankie suksesse van die regerings leiers se onderhandelinge en rustigheid in ons land. Saterdagaand. Sê dankie vir die dag se ontspanning Sondagaand. Sê dankie vir die erediens en saamwees as gelowiges. Sê dankie vir die rus/Sabbatdag. Sê dankie vir die kategese klassies aangebied is en bid die Here se seën oor die saadjies wat geplant is.