22 April 2018
Die erediens word gelei deur Ds. Francois van Zyl Teks Deurkollekte vandag: KANSA
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ® ® ® ® ®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 22 April a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:00 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kankerdiens—trek iets pienk aan (of die kleur van die kanker wat jy oorwin het!)
a Doop, aflê van openbare belydenis & bevestiging van kerkraadslid a Kruisverwysing—18:00 by NG Meyerton. Die tema verskil elke week. Na die tyd is almal welkom vir koffie in die konsistorie
a BET—
—
—
Damian Ross C3 076 881 5152
Christelle Visagie C2 073 726 8948
Melissa Steyn C7 071 866 5848
Stacey Kennedy B4 073 896 5286
Piet Clasen C1 072 574 6585
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir
2018 nms Kerkraad & Jan le Grange C6a 072 422 4817
Eben Terblanche D3 079 502 0447
Admin Bestuur.
Monique Boshoff DEW 071 492 5054
Tiaan Schutte E4 071 512 3012
ZenĂŠ v Niekerk E4 071 512 3012
Zellemari v NiekerkE4 071 512 3012
Melissa Venter B1 082 758 4057
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Zanko v Antwerpen D3 083 790 4125
Melissa Kroukam C6b PetronĂŠ Theron C6b 082 572 8754 073 901 3881
-
-
-
Nico
— Ek wonder soms oor my hierwees. Oor waarom U my geskape het. Wie ek nou eintlik is. Vandag ervaar ek ‘n stuk Vryheid in die besef dat die lewe toe nie oor mý gaan nie, maar oor U. En dat ek maar net U liefde hoef in te drink sodat dit oor my hart se rand kan loop. U God-wees hoef in te asem sodat dit my woorde sal eggo. So naby aan U lig hoef te leef dat my ek-wees sal verdwyn en U U-wees glashelder deur my sal skyn -
Ons is op soek na iemand wat gereeld op die muur op die hoek oorkant Foodzone kan aanteken van enige aktiwiteite wat by die gemeente plaasvind. Kom meld gerus aan by die kantoor vir meer inligting!
Produkte word elke 2de Sondag per SMS versoek. Indien jy meer as dit kan bybring, baie dankie! Ons stuur nie Oesfeeslyste uit nie (daar is wel koevertjies by die I-toonbank beskikbaar vir kontant bydraes). Daar is te min wyksleiers om by elke gesin gereeld te gaan draai. Ons beskou ons lidmate as vrywilliglik hier en neem dus daarmee saam aan dat hulle harte oop is vir ons gemeente en haar funksies. Daarom plaas ons slegs die produkte wat benodig word en glo en vertrou die Heilige Gees sal met elkeen werk om te gee/help waar en wat hy/sy kan.
Die volgende produkte word per tafel benodig:
-
-
—
Tyd is heilig:
Tyd vir....
Tyd loop uit
—
—
Jou vriend die dagboek
-