Sondag 22 Mei 2022

Page 1

22 Mei2022

Die erediens word gelei deur Ds. Pieter Muller Skrif: Lukas 6:43-49 Tema: Jesus is anders Deurkollekte: Ring

Wyk

Vir voorbidding

x x -

x

x x

·

· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 082 993 7218 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 22 Mei a Erediens — word gelei deur ds a Kategese—voor, tydens en ná die diens a Kerkraad—uitgestel na 05 Junie Maandag 23 Mei a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00. Sondag 29 Mei a Erediens 09:00— Nagmaal word gelei deur ds Pieter Muller

a Kategese— voor, tydens en ná die diens a Pinksterdienste begin—18:00 te NG Olyfdal

Maandag 30 Mei a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00. a Pinksterdienste—19:00 te NG Olydal Dinsdag 31 Mei a Pinksterdienste—19:00 te NG Olydal Woensdag 01 Junie a Pinksterdienste—19:00 te NG Olydal

Donderdag 02 Junie a Pinksterdienste—19:00 te NG Olydal

Vrydag 03 Junie a Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan indien vervoer benodig word—082 410 7661


-

‘n

Vreugdevolle lewensjaar word jou

toegebid vir 2022 nms Kerkraad & Admin Bestuur.


-


© © ©

© © © © ©


-


— Produkte hierdie jaar benodig:

x

Jellie

x

Kondensmelk

x

Rys

x

Kits Poeding

x

Koekmeel

x

Kookolie

x

Tennis Beskuitjies

x

Marie Beskuitjies

x

Suiker

x

Ingelegde vrugte

x

Ideal melk

x

Karamel treat

x

Maalvleis

x

Wors

x

Kerrie poeier—matig

x

Chutney—mild

x

Klapper

x

Versiersuiker

x

Botter

x

Eiers

x

Kaneel

x

Kakao

x

Neute

x

Bakpoeier

x

Vla

x

Tuisgemaakte produkte (konfyt, ens.)

x

Tamatiesous

x

Hotdog sous

Indien u mooi en lekker koeke kan bak, maar het nie die finansies om self die produkte aan te koop nie, is u welkom om van die produkte by die kantoor te kom haal.

Onthou, ons is slegs Dinsdae en Vrydae tussen 09:00-12:00 by die kantoor. Koeverte vir kontant donasies by die Inligtingstoonbank (I-toonbank) beskikbaar.



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.