22 Nov 2020
Die erediens word gelei deur Ds. Pieter Muller Teks: Handelinge 2:37-47 Tema: Branderplankryers vir God Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x x
x x
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
—
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 22 Nov a Erediens—
09:00 word gelei deur ds Pieter Muller. Maandag 23 Nov
a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom. Sondag 29 Nov a Erediens—
09:00
word gelei deur ds Pieter Muller.
Nagmaal word bedien met die nodige voorsorgmaatreëls wat die brood en wyn betref.
—
Melissa Kroukam C6 073 901 3881
Ina Ferreira D8 073 280 1219
Elsabé Scheepers C7 084 848 6567
Schalk Vermeulen C2 079 924 7145
‘n Vreugdevolle lewensjaar word
jou toegebid vir 2020 nms
Kerkraad & Admin Bestuur.
—
Kom sluit die jaar af saam met ons as gemeente en geniet die Kerssangdiens saam met ons. Meer inligting sal later deurgegee word.
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus Dinsdae of Vrydae vanaf 09:00—12:00 met u bankkaart betaal word.
Indien u nog nie kans sien om na die kantoor te gaan nie, kontak asb. vir Louise om ‘n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir ‘n veilige kaartbetaling—082 821 7493 Kwitansies kan ook uitgereik word indien benodig. Hierdie is ‘n baie gerieflike manier om veral jou tiendemaand se bydrae te gee. Gesels gerus gedurende jou stiltetyd met die Here en hoor wat Hy van jou verwag
-
-
x x x
-