22 Oktober 2017
Die erediens word gelei deur Ds. Peet de Jager Teks Joh 6:16-21, Mark 6:45-52 Deurkollekte vandag: Indaba
Wyk
Kontakno
Vir voorbidding
® ®
—
® ® ® ®
—
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 22 Oktober a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.
Vrydag 27 Oktober a Aksie Dienmekaar — 10:00. Is jy 60 en ouer, maar voel nog 21? Kom skakel gerus by ons in!
Maandag 30 Oktober a Oesfees — 19:00 vir finalisering van die mini Oesfees van
4 November.
Daar waar verkeerd opgetree is, waar daar ongeregtigheid plaasvind, daar moet die kerk altyd opstaan en sê: Hier protesteer ons. Ons kan nie anders nie. Dit is wat Martin Luther gedoen het: Hy het geprotesteer teen wat die kerk se hoëlui destyds met die Bybel gedoen het. Hy het geprotesteer teen hoe die destydse kerkleiers die gewone lidmate gemanipuleer het. Hy het geprotesteer omdat Jesus nie meer die middelpunt van die kerk se verlange was nie. Só is daar, met verloop van tyd, die sogenaamde “Solas” geformuleer—die (Latynse) spreuke wat sou aandui waaroor die kerkhervorming handel, waarvoor die nuwe, hervormde kerk staan:
Net die Bybel mag gesag oor mense se lewe hê. Dit was egter destyds nie so vanselfsprekend soos dit vandag klink nie. Inteendeel. Die Bybel was vir alle praktiese doeleindes ‘n geslote boek vir die gewone gelowiges. Hulle kon dit nie besit nie en dit was bowendien slegs in Latyn beskikbaar, die kerktaal van daardie tyd—en net die priesters kon Latyn lees. Die enigste manier waarop gelowiges toe iets van die Bybel kon “lees”, was om na die ikone teen die katedrale se mure te kyk.
—
Pinkie Pelser C1 082 484 4483
Derick Sibthopre B6 082 338 3300
Ronel Wagner DEW 079 514 2776
Willem Lubbe B4 078 933 6547
Chanél Viljoen C3 078 347 3375
Dicky Pelser DEW 078 255 2879
Jeandré Pietterson C6a 079 370 2180
Herman Viljoen C5 073 797 0881
Erna Klynhans C1 082 577 1546
Ockie Saaiman C7 078 318 9755
Néé! Het Luther geprotesteer. Gooi weg die ikone en die beelde in die katedrale; gee aan die mense die Bybel in hul eie moedertaal, sodat hulle self God se Woord kan hoor.
Die kerkleiers was woedend oor die oproep om die Bybel vir almal toeganklik te maak. Sodoende, het hulle geweet, sou die priesters hul houvas op die lidmate verloor. Dit is om hierdie rede dat die hervormers n g ‘n “alleen” bygevoeg het: Lidmate sou voortaan self in die Bybel ontdek dat hulle ‘n verhouding met God kan hê, sonder vrees. Dat Hy nie witbroodjies het nie, dat daar nie iets soos eersteklas-gelowiges is nie. Dat Sy kinders nie iets hoef te doen om Hom te beïndruk nie. Jou goeie werke gaan nie God se liefde koop nie. Luther sou sê: “God het nie jou goeie werke nodig nie, jou buurman het wel.” Volgende week sal die ander 3 solas geplaas word...... - Lig Oktober 2017
Ounooi