23 Mei 2021
Die erediens word gelei deur Prediker: Ds John Myers Teks: Ef. 5:15-21; Hand 1:1-8 Tema: Word met die Gees vervul Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
— —
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 23 Mei a Erediens — word gelei deur ds John Myers.
Pinksterfees
Maandag 24 Mei a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—enigiemand welkom
Vrydag 28 Mei a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.
Sondag 30 Mei a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Nagmaal word bedien.
a Kerkraadsvergadering—17:00. Alle kerkraadslede word versoek om die vergadering by te woon. Belangrike besluite moet geneem word.
Vier jou doop verjaarsdag só:
* Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag.
* Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.
Dian du Plessis E4 082 081 2835
* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.
—
Christa Cameron C2 084 200 2369
Gert Venter B1 082 441 2195
Magda v Vreden D3 083 575 8872
Carmen Oosthuizen A1 083 415 0398
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484
Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.
Twaney vd Merwe C8 079 553 4645
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word.
-
-
-
-
-
Een van ons gemeentelede help met ‘’n projek om beertjies en ander oulike diertjies te brei vir kinders in hospitale wat kanker het. Indien jy tyd het en kan brei, kry gerus die patrone by die I-toonbank (daar is 2). Daar is ook wol in die kantoor beskikbaar indien die finansies knyp, maar jy graag wil help brei.
Kontak Gerrie Steyn vir enige navrae rondom die breiwerk—073 310 7586
Ds. John Myers is beskikbaar indien u behoefte het om met ‘n predikant gesels. Kontak hom gerus op 076 457 8693
Ds. John
-
-
-
-