23 Feb 2020

Page 1

23 Feb 2020

Die erediens word gelei deur Ds. Roelf de Wet Teks: Eks 24:12-18 Tema: God reik uit na Sy volk Deurkollekte vandag:

NG Welsyn

Vir voorbidding

Wyk

®

Kontakno

®

® ®

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 23 Feb a Erediens— 08:30 Ds Roelf de Wet—Lydensweke begin Maandag 24 Feb a Gebedsgroep— 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom.

Woensdag 26 Feb a Gebedsgroep Blok E— 10:00. Skakel Willie of Ria le Roux vir meer inligting—079 665 9799

Donderdag27 Feb a Aksie Dienmekaar— 10:00. Skakel Nico 082 822 0485 indien u ’n vervoer probleem het en graag wil inskakel

Vrydag 28Feb a Begrotings van ALLE bedieninge moet ingehandig wees a Jeug— 18:00 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoer probleem het—082 410 7661

Sondag 01 Maart a Erediens— 08:30 Ds Stanus Cloete—Tweede Lydensweek a Blokrade—na die diens soos gereël deur die Ouderlinge

Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484

Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster

Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.


William Nolan D2 083 473 9834

Hettie Botha E3 076 701 0998

Johan Louw E4 083 468 3663

Alkie Opperman C1 065 934 4444

Hannetjie Potgieter E4 082 756 4693 ‘n Vreugdevolle

lewensjaar word jou toegebid vir 2020 nms Kerkraad & Admin

Tina Venter C2 078 643 3726

Morné Oosthuizen A1 071 880 0564

— — — — —

Hannes Judeel E1 076 411 6928

Martin Steyn C1 083 643 1633

Bestuur.


Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Jade Jv Rensburg C7 082 778 9912

¨

– —



—

-


¨

¨


-

-

-

-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.