23 Jan 2022
Die erediens word gelei deur Ds Bok van Rensburg Skrif: Johannes1:1-18 Tema: Verwonderd: Jesus loop in ons Lewe in.
Dankoffers word by die deure ingeneem: Vir voorbidding
Wyk
x
x x x x
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 23 Jan a Erediens — word gelei deur ds Bok van Rensburg a MELAS (Musiek, Erediens, Leer & Aktuele Sake) - na die diens. Indien iemand belangstel om die span af te los en te leer hoe om die mengbank en/of rekenaarprogram te hanteer, voel asseblief welkom om dié vergadering by te woon.
Maandag 24—Donderdag 27 Jan a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00. (Slegs Maandag) a Week van Gebed — 10:00 & 18:30 Sondag 30 Jan a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Bevestiging van kerkraadslede. a Kerkraad—17:00. Alle kerkraadslede word versoek om hierdie eerste vergadering vir 2022 by te woon.
Maandag 31 Jan a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00. Sondag 06 Feb a Erediens — word gelei deur ds John Myers a Blokrade na die erediens of soos deur die Ouderling gereël.
Dinsdag 08 Feb a Oesfees — 19:00 in die saal. Enigiemand wat by ons Oesfees betrokke wil wees, is welkom.
—
‘n
Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2022 nms Kerkraad & Admin Bestuur. ©
—
© © © ©
© ©
-
-
-
-
-
-
-
-