23 Sept 2018

Page 1

23 Sept 2018

Die erediens word gelei deur Ds. Christman Krige Teks Ps. 139 Tema: Be-you-tiful Deurkollekte vandag: Eagle Wings

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ® ® ®

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 23 Sept. a Gebed bediening—08:15 en na tee drink in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.

Maandag 24 Sept. a Gebed bediening—06:00 in die gebed kamer. Donderdag 27 Sept. a MITS (musiek, IT & Sang) — 18:00 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir Sondag se diens.

Vrydag 28 Sept. a Aksie Dienmekaar — 10:00 - in die saal.

Die vrymoedige gewer 2Kor 9:8 “En God is by magte om aan julle in oorvloed te skenk, sodat julle in alle opsigte altyd genoeg kan hê en volop kan bydrae vir elke goeie werk. Elkeen wat vrymoedig gee, kan verwag om die volgende te ervaar.” In 2Kor 9:8 word geimpliseer dat sulke mense genade sal ontvang, genoeg sal hê, en ook oorvloed sal ervaar. Vers 10 beklemtoon dat God sal vermenigvuldig dit wat hulle het en sal in regverdigheid groei. En vers 11 sê God dat hulle sal verryk sodat hulle nog meer sal kan gee. En deur hulle vrygewigheid word God nog weer gedank. In vers 12 bevestig hierdie gedagte verder deur te verwys na die bediening van hulpbetoon wat nie net in die behoeftes van sekere mense voorsien nie, maar oorvloedige dankbaarheid teenoor God


— ‘n Vreugdevolle

lewensjaar word jou toegebid vir 2018 nms Kerkraad & Admin Bestuur. Reghradt Koen C6b 082 723 4434

Ian du Toit C3 076 850 5557

Ashley Pelser E2 072 608 5265

Comine Els C5 079 990 4296

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!

meebring. Vers 13 bou verder hierop voort deur te sê dat die ontvangers van hulp vir God sal prys oor die gehoorsaamheid aan die evangelie van Christus en oor hulle opregte mededeelsaamheid. Vers 14 Lig die wonderlike waarheid uit, naamlik dat die ontvangers nie net vir die gewers sal bid nie, maar ook daarna sal verlang om hulle te ontmoet. God vra van Sy kinders om Hom te vertrou in voorsiening in hulle lewe. Dit geld vir die gewer sowel as die ontvanger. In 2 Kor 8:5 sê Paulus “ Dit was meer as wat ons verwag het, want eers het hulle hulself aan die Here gegee en toe aan ons. "Iemand het by geleentheid gesê: Die Here wil meer as aandele in jou lewe hê; Hy wil die beherende belang hê!!! Dit is dan wanneer Hy regtig deur jou begin voorsien. Gebed: Here, maak ons tevrede met wat U vir ons gee, sodat ons ons welvaart kan gebruik om ander gelukkig te maak


-

-

-

-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.