24 jan 2016

Page 1

24 Jan 2016

Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur ds. T. Cook Skriflesing Die Deurkollekte vandag: Huis Meyerton

Lief en leed Wyk A4

Vir voorbidding

Baie geluk aan Wynand en Annatjie van der

Kontakno: 083 709 3068

Berg wat vandag hul 40ste huweliksher denking vier! B2

Baie geluk aan oom Daan en tannie Susan

074 885 5491

Erasmus wat Vr ydag hul 61ste huweliksherdenking vier!

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

Blok Diensbeurte

Blok Diensbeurte So 24 Jan Blok E / So 31 Jan Blok AB

Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/ koffie/rooibos! • Amptelik: ngmtonoos@vodamail.co.za / www.ngmtonoos.co.za • Kantoorure Wo Wo— —Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster) • Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton • Leraar: Konsulent: Ds. Francois van Zyl 082 457 7794 / Ds. Chrisman Krige 083 655 9783

• Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 • https://www.facebook.com/Ngkerk-Meyerton-Oos-864259320360029/?

1


Byeenkomste die week Sondag 24 Jan MITS (musiek, IT & Sang) — 07:00 - die voorsang en diensliedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. Lidmate wat hier betrokke wil raak, is welkom om van 07:00 af in te skakel.....(ons het DRINGEND hulp nodig aangesien van ons mense nie meer beskikbaar is nie agv hul beroepe. Indien ons nie mense kry nie, sal ons nie meer liedere tot eer van ons Here kan sing nie!!) Baba bediening—09:00 in die Jeugsaal. Alle babas en peuters tot en met ouderdom 4 is welkom om daar met die Woord bedien te word. Kategese inskrywings in die saal na die diens

Vroue—na die diens MELAS—17:00 Woensdag 27 Jan HELPLIFT—09:00 by Moedergemeente Sondag 31 Jan Kerkraad—17:00

Hulp gevra..... Indien ‘n lidmaat dalk oor ‘n kragsaag/kettingsaag beskik, wil u nie asseblief kom help om die dooie boom in die oop erf te kom opsaag nie? Of, indien moontlik, die saag aan ons koster beskikbaar stel. Al wat tot die koster se beskikking is, is ’n handbyltjie en boogsaag..... 2


Geluk elke verjarende!! So 24—Sa 30 Jan So 24

Jade J v Rensburg E4 082 775 2142

Ma 25

Nico v Eeden B5 082 822 0485

Ma 25

Naas Supra B5 072 120 3122

Annemarie Botha B3 082 965 3636

Tanja J v Rensburg E4 082 775 2142

Wo 27

Ann Peters E1 072 424 4497

André le Grange C3 079 890 8701

Do 28

Rudi Reinecke C4 083 377 4768

Vr 29

Cindy Kriel E6 083 354 2939

Johan Pretorius A1 083 677 9091

Helen McGeer C4 082 217 2307

Teresa Kroukam C6 083 497 2866

Sa 30

Nellie v Schalkwyk E3 082 564 5731

Rudolf Bothma DEW 084 379 6215

Sumarie Bothma DEW 084 607 1921

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2016 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

CUM uitstalling Op soek na mooi Christelike boeke! Sondag 31 Januarie stal ons kolporteur, Lizette van Eyssen, weer van CUM se produkte uit: Bybels, Christelike storieboeke, CD’s, DVD’s, geskenke...... Indien daar iets is waarna jy soek en nie daar beskikbaar is nie, kan dit bestel word. 3


’n Woord van dank... November en Desember en selfs ‘n groot deel van Januarie is in beslag geneem deur die finale stuiptrekkings van die Oujaar gevolg deur verlof en ’n horde vakansiedae. Daar is heelwat projekte voltooi gedurende daardie tyd waar diegene daarby betrokke nie na behore bedank is nie. Daarom wil die admin.-span van hierdie geleentheid gebruik maak om die volgende mense te bedank: ♥

4

Theo Geldenhuis, vir die mooi duiwe hokkies wat hy gemaak het om die wyksleiers se korrespondensie in te plaas. Hierdie hokkies is in die voorportaal geplaas sodat wyksleiers dadelik hul inligting kan bekom wanneer hulle in die konsistorieboek aanteken. Ben Bouwer, wat die kassie in die kantoor se kombuisie vervang het met ‘n aller lieflike kassie na waterskade opgedoen is deur ‘n gebarste pyp.

Staaltjies & verhaaltjies.... Lidmate wat graag iets vir ons herinnerings boekie wil skryf rakende wat toentertyd tydens die bou van die kerk / pastorie / saal en kategese klasse gebeur het, moet asseblief die artikels nie later nie as Vrydag 29 April by die kantoor inhandig. Hetsy per hand, pos of epos (ngmtonoos@vodamail.co.za) Van humoristiese tot emosionele gebeurtenisse kan deurgegee word. Hierdie sal deel vorm van ons gemeente se geskiedenis en sal almal wat nog kan onthou, met ‘’n heimwee-glimlag laat terugdink aan “die goeie ou dae”...... Indien u dus kennis dra van so iets, sit gerus pen op papier (ons sal dit oortik indien nodig!) of kom kuier by die kantoor, vertel die verhaal en dit word sommer daar en dan getik! So kan ons die gemeente se lief en leed van die afgelope 50 jaar aan ons nageslag oorhandig. Moet dus asseblief nie skaam wees nie—ons kan nie elkeen persoonlik nader nie. Indien u nog kontak het met oud-lidmate wat ook ‘’n bydrae kan lewer, lig hulle asseblief ook van ons versoek in....


Nuwe lidmate Baie welkom aan:

Wiets & Mart-Mari Kruger (Baal Mullerstr 147, WD1) vanaf NG Driehoek.

Wiets

Mart-Mari

Hoop julle sal gou inskakel by die bediening waar julle die Here voluit kan dien met die gawes en talente wat Hy aan julle gegee het!

Gesinspret

5


In watter wyk is ek? Die gemeente is in 5 blokke, A tot E, verdeel. Elke blok is dan weer in wyke onderverdeel. Blok A—Meyerton-Heidelberg pad tot by Karee kloof afdraai, HOK (Henley on Klip), Witkoppie, Bloemendal, Sterkfontein (4 wyke) Blok B—Nelsonia, Mooilande, Koolfontein, Slangfontein (5 wyke)

Blok C—Golfpark, Uitbreiding 6, Meyerton sentraal, Kookrus, Rothdene, Riversdale (rivier tot kerk), Sherman park, Chrissiefontein, Rietfontein, De Deur. (8 wyke)

Blok D—Riversdale (kerk tot renbaan) (8 wyke)

Blok E—Boltonwold, Glen Donald, Mooilande/Buyscelia, Drie Riviere/ Risiville, anderkant treinspoor (6 wyke).

Wie is my blok- / wyksleier?

WYKSLEIER A3 BLOKLEIER: AB

WYKSLEIER A1

Nico van Eeden 082 822 0485

WYKSLEIER A2 Petrus & Hannetjie Potgieter 082 756 4693

Herman & He e Venter 083 780 7041

WYKSLEIER B1 WYKSLEIER A4

6

Johan & Leana Venter 082 410 7661

WYKSLEIER B2&4

Pe%a Pitout 072 255 1938

WYKSLEIER B3&6


WYKSLEIER B5

BLOKLEIER C

Willie & Annatjie de Beer 082 753 9518

Liam & Christelle Theron 082 572 8754

WYKSLEIERS C6 WYKSLEIER C1-C5

Louwtjie & Abeline Peens 071 381 9295

WYKSLEIERS C7

BLOKLEIERS D

WYKSLEIERS D1&2

Liam & Christelle Theron 082 572 8754

Willie & Louise Vermaak 016 364 0635

Hennie & Sophia v Loggerenberg 083 561 7813

BLOKLEIER: E

WYKSLEIER E1

Hans Labuschagne 082 595 9299

Ann Peters 072 424 4497

WYKSLEIER C8

WYKSLEIERS D6-8

WYKSLEIER D3-5

Johan & Ria Groenewald 072 149 7568

WYKSLEIERS E4 WYKSLEIER E3

WYKSLEIER E2

He e Botha 076 701 0998

Gideon & Cindy Kriel 083 500 6575

WYKSLEIER E5&6

Theo Geldenhuis 071 400 7007 7


Roelf Schoeman het groot geword in Brits en by Hoërskool Brits gematrikuleer. Nadat hy by die Universiteit van Pretoria Onderwys gestudeer het, het hy sy twee jaar diensplig in 1981 by die Infanterie Skool in Oudtshoorn en in 1982 by 701 Battaljon by Mpacha, in die Oos Caprivi gedeelte van Namibië, gedoen. Hoewel hy aanvanklik sy loopbaan as ’n Bybelkunde - en Geskiedenis onderwyser by die destydse Hoërskool Verwoerdburg (tans Hoërskool Centurion) en later Hoërskool Brits begin het, het hy terugverlang na die Weermag. In 1989 het hy by die Suid Afrikaanse Weermag se Afdeling Militêre Inligting aangesluit. Hy het egter nog altyd in teologie belanggestel en in 2001 as senior offisier ‘n skeidingspakket geneem, teologie begin studeer en ’n beroep na ’ n gemeente aanvaar. Roelf het hierdie jaar sy ontwikkeling van die Hersteldinamika bediening uitgebrei met die stigting van ’n NPO Trauma Recovery wat fokus op doelgerigte ondersteuning aan veral veterane wat trauma ervaar het. Meer besonderhede oor die bedieing is beskikbaar op die webwerf www.traumarecovery.co.za. Sedert April 2009 is hy betrokke by die Sentrum vir Kontekstuele Bediening van die teologiese fakulteit van die Universiteit van Petoria waar hy kursusse in pastorale sorg en trauma aanbied. Hy is tans besig met sy doktorale studies oor die ondersteuning van Dienspligveterane wat nog nie “closure” gekry het oor die Grensoorlog nie. Hy het juis die boek Weermagstories geskryf om Dienspligtiges ’n perspektief oor oorlogstrauma te gee en hulle aan te moedig om nie meer stil te bly nie en hulle stories te vertel. 8


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.