24 Mei 2020

Page 1

24 Mei 2020

....kan geluister / gekyk word op: © ©

DSTV kanaal 144 om 09:00 NG Meyerton op You Tube (om ‘n kennisgewing van die nuutste video’s van Moedergemeente te ontvang, klik op die “Subscribe” knoppie)

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x x x x x

x x As voorsitter van die kerkraad, versoek ek dat elke lidmaat die vrymoedigheid sal neem om ons te laat weet van enige lief en leed. In hierdie tyd het ons mekaar en mekaar se gebede nog meer as vantevore nodig! Ek en my vrou, Corrie, bid elkeen van u en u gesinne die Here se seën toe. - Tommie Louw ·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Christa Cameron C2 084 200 2369

Gert Venter B1 082 441 2195

Mia-Monét Kruger C6 082 765 5186

Magda v Vreden D3 083 575 8872

Carmen Oosthuizen A1 083 415 0398

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou

toegebid vir 2020 nms Kerkraad & Admin Bestuur. Twaney vd Merwe C8 079 553 4645

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Dian du Plessis E4 082 081 2835

Mieke Nel D2 072 376 9200


-

-

-

-

-

-

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus Dinsdae of Vrydae vanaf 09:00—12:00 met u bankkaart betaal word. Indien u nog nie kans sien om na die kantoor te gaan nie, kontak asb. vir Louise om ‘’n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir n kaartbetaling—082 821 7493


Annetjie en Piet is steeds (nou nog meer) besig om kospakkies uit te gee. Ons weet baie van ons lidmate word ook op finansiĂŤle gebied deur die grendelstaat geraak. Moet asseblief nie huiwer om vir Tommie, Louise, Annetjie (082 753 9518) of Piet (072 498 1044) te kontak indien u hulp nodig het nie. Ook indien u nog iets tot die koskas kan bydra, kan u hulle gerus kontak.

-

-

-


-

-

-

-

-

-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.