24 Nov 2019

Page 1

24 Nov. 2019

Die erediens word gelei deur Ds. Stanus Cloete Teks: 1 Kol 1:12-20 Tema: Jesus is Koning oor jou hele lewe Deurkollekte vandag:

Instandhouding

Vir voorbidding

Wyk

®

Kontakno

®

®

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 24 Nov a Erediens— 08:30 Ds Stanus Cloete—Nagmaal Maandag 25 Nov a Gebedsgroep—06:30 in die gebedskamer. Koffie en tee beskikbaar.

Saterdag 07 Des a Kerkwerkdag—08:00—13:00 Alle ambagsmanne word genooi om te kom help met herstelwerk. Indien jy nie oor finansies beskik om ‘n dankoffer bydrae te maak nie, beskou hierdie tyd en aanwending van jou talente as jou dankoffer.

Sondag 01 Des a Erediens— 08:30 Ds Stanus Cloete a Kerssangdiens—19:00

— Hierdie jaar wil ons van ons plaaslike talent gebruik maak om Kerfees te vier. Indien jy kan help met sang, voorlesing en/of gedeeltes opvoer of help afrig, kontak gerus vir Hennie

van Loggerenberg 083 561 7813 of

Johan Louw 083 468 3663. Of kom oefen saam met ons Donderdae vanaf 18:00 in die kerk.

Almal wat die Kerssangdiens gaan bywoon, word versoek om ‘n bordjie eetgoed saam te bring

Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484

Tommie Louw Gemeente bestuurder


Melissa Kroukam C6b 073 901 3881

Ina Ferreira D8 073 280 1219

Elsabé Scheepers C7 084 848 6567

Schalk Vermeulen C2 079 924 7145

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid

vir 2019 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word.

Die gemeente wil graag in samewerking met USE, SorgAksie en Helpende Hand op 1 Desember vir almal 75 en ouer ‘n geskenkie gee. Indien u ‘n vervoervoerprobleem het, skakel asseblief vir die kantoor / Tommie 082 899 5095

Daar is ‘n gemeente wat Suid Afrikaners uitnooi om by hulle aan te sluit: SA Gemeente. Webwerf www.sagemeente.com. Daar is ook ‘n toep (app) beskikbaar in die apple of google store: “sa gemeente”. Vertel hulle van hierdie goeie nuus!



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.