24 Sept. 2017
Die erediens word gelei deur Ds. Christman Krige Teks Deurkollekte vandag: Mooihawens (Eagle Wings)
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ® ® ® ®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 24 September a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.
Vrydag 29 September a Aksie Dienmekaar — 10:00. Is jy 60 en ouer, maar voel nog 21? Kom skakel gerus by ons in!
—
Ashley Pelser E2 072 608 5265
Mardus Venter B4 083 759 4362
Comine Els C5 079 990 4296
Morné Kruger C3 082 765 5186
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Ian du Toit C3 076 850 5557
©
Baie dankie aan Jan & André le Grange vir die lig wat by die konsistorie aangebring is.
©
Baie geluk aan die drie dames wat DV Sondag 15 Oktober belydenis van hulle geloof aflê
-
-
-
- -
-
-
- - -
-
-
-