25 April 2021

Page 1

25 April 2021

Die erediens word gelei deur Prediker: Ds Christman Krige Teks: Jeremia 32 Tema: Gelowiges skep hoop deur geleenthede raak te sien Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x x x

x

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

— —

·

· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 25 Apl a Erediens — word gelei deur ds Christman Krige—doop a MELAS—na die diens. Indien jy by die voorsang, mengbank of rekenaar betrokke wil raak, is jy welkom om in te skakel.

Maandag 26 Apl a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom Saterdag 01 Mei a OESFEES!!!!! 09:00 Sondag 02 Mei a Erediens — word gelei deur ds Sampie van Vuuren Maandag 03 Mei a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom

Saterdag 08 Mei a Kerk werkdag 07:00 drinkgoed en worsbroodjies sal voorsien word.

Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484 Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.

Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster


Christelle Visagie C2 073 726 8948

Rohan Geldenhuys C1 078 577 1406

Eben Terblanché D3 079 502 0447

‘n Vreugdevolle lewensjaar

word jou toegebid vir 2021 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Zanko v Antwerpen D3 083 790 4125

Melissa Kroukam C6 073 901 3881

Vier jou doop verjaarsdag só: * Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag.

* Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.

* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.



-

-

-

-


-

Johannesburg se “Vintage motorcycle club” gaan ons kom besoek!


— Produkte van verlede jaar wat gebring is wat voldoende is en nie nodig is nie:

Produkte hierdie jaar benodig:

x

Kookolie

x

Jellie

x

Tennis Beskuitjies

x

Kondensmelk

x

Marie Beskuitjies

x

Rys

x

Suiker

x

Kits Poeding

x

Ingelegde vrugte

x

Koekmeel

x

Ideal melk

x

Karamel treat

x

Maalvleis - donasies

x

Wors—donasies

x

Kerrie poeier—matig

x

Chutney—mild

x

Klapper

x

Versiersuiker

x

Botter

x

Eiers

x

Kaneel

x

Kakao

x

Neute

x

Bakpoeier

x

Vla

x

Tuisgemaakte produkte (konfyt, ens.)

x

Tamatiesous

x

Hotdog sous

x

Sagte speelgoed vir die Jeug tafel

Indien u mooi en lekker koeke kan bak, maar het nie die finansies om self die produkte aan te koop nie, is u welkom om van die produkte by die kantoor te kom haal.

Onthou, ons is slegs Dinsdae en Vrydae tussen 09:00-12:00 by die kantoor.



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.