25 Des 2021
Die erediens word gelei deur Ds John Myers Skrif: .Matt 2:1-18 Tema: Wyse manne uit die Ooste kom om aan Jesus hulde te bring Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
x
x
x
x
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
a Erediens —
Saterdag 25 Des 08:00—word gelei deur ds John
Myers. Geen diens dus Sondag 26 Desember nie.
Sondag 02 Jan a Erediens — word gelei deur ds John Myers
Sondag 09 Jan a Erediens — word gelei deur ds Roelf de Wet Maandag 10 Jan a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00. Sondag 16 Jan a Erediens — word gelei deur ds Roelf de Wet a BET (Bates, Eiendomme & Terrein) - 17:00.
Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!
JY is die kerk!
—
-
‘n
Vreugdevolle lewensjaar word
jou toegebid vir 2021 & 2022 nms Kerkraad & Admin Bestuur. —
Vier die dag wat die Here JOU gekies
het as Syne!.