25 Junie 2017
Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur Ds Christman Krige Skriflesing - Kinderkerk opvoering Deurkollekte vandag: Belydenisklas
Lief en leed Wyk E5
Vir voorbidding
Innige simpatie met Theo Geldenhuis, oom Hans en tannie Martie Labuschagne met Hester se skielike afsterwe. Die begrafnis vind DV plaas op Maandag om 11:00.
B1
Baie geluk aan Willie & Annatjie van Zyl wat more hulle 46ste huweliksherdenking vier!
Baie geluk aan Manie & Delien Schwenn wat Donderdag hulle 43ste huweliksherdenking vier!
Kontakno: 071 400 7007 082 595 9299
082 687 8570
082 858 7916
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
Baie dankie! ♥
Baie dankie aan Kobie Bouwer vir die pragtige kanselklede wat sy maak na aanleiding van die kerklike jaar!
♥
Baie dankie aan Ann Peters, vir die mooi donasiekis om ons kerkklokke weer aan die gang te kry!
Blok Diensbeurte Sondag 25 Junie Blok E / Sondag 02 Julie Blok A
Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos!
• Amptelik: admin.@ngmtonoos.co.za / www.ngmtonoos.co.za • Kantoorure Wo Wo— —Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) • Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton • Leraar: Konsulent: Kapl. Christman Krige 083 655 9783
• Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 • Ngkerk-Meyerton-Oos 1
Byeenkomste die week Sondag 25 Junie MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.
Woensdag 28 Junie Filmvertoning — 18:00 - by Olyfdal. Die film Woodlawn word vertoon. Toegang is gratis, bring net eie verversings asseblief..
Vrydag 30 Junie Aksie Dienmekaar — 10:00 vir alle jonges van gees 60 jaar en ouer
Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!
Geluk elke verjarende!! So 25 Junie—Sa 01 Julie
Vr 30
Riaan Steyn C7 071 866 5848
Juan Jardin D3 061 483 5431
‘n Vreugdevolle lewensjaar nms Kerkraad & Admin Bestuur.
2
Leonard Venter B1 082 567 7818
Sa 01 word jou toegebid vir 2017
Isabel Louw C3 076 85 6889
André Maritz B4 072 333 3057
Tanya v Niekerk E4 079 579 6819
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!
Tommie Louw C7 082 899 5095
Do 29
Wo 28
Doop verjaarsdae
So 25