25 maart 2018

Page 1

25 Maart 2018

Die erediens word gelei deur Ds. Willie du Toit Teks Joh. 19:28-37 Deurkollekte vandag: SorgAksie

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ® ® ® ® ®

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 25 Maart a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kruisverwysing—18:00 by NG Meyerton. Die tema verskil elke week. Na die tyd is almal welkom vir koffie in die konsistorie a Kerkraad—17:00. Alle wyks– en blokleiers en bediening voorsitters word versoek om teenwoordig te wees.

Donderdag 29 Maart a Nagmaalsdiens—19:00. Olyfdal. Vrydag 30 Maart a Nagmaalsdiens—08:00—Moedergemeente Sondag 22 April a Doop—Beplan om te doop? Reël asb. betyds (VOOR 1 April!) met die kantoor


Minnie Theron C7 072 929 5454

Attie Kennedy C2 084 516 6930

Johan McLaren B6 083 228 2002

Seun Glaus C7 072 929 5454

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou

toegebid vir 2018 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Byron Thompson E1 073 654 6626

AJ du Plessis E4 079 691 2781

Vier jou doop verjaarsdag só: * Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag.

* Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.

* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.


Produkte word elke 2de Sondag per SMS versoek. Indien jy meer as dit kan bybring, baie dankie! Ons stuur nie Oesfeeslyste uit nie. Daar is te min wyksleiers om by elke gesin gereeld te gaan draai. Ons beskou ons lidmate as vrywilliglik hier en neem dus daarmee saam aan dat hulle harte oop is vir ons gemeente en haar funksies. Daarom plaas ons slegs die produkte wat benodig word en glo en vertrou die Heilige Gees sal met elkeen werk om te gee/help waar en wat hy/sy kan. Die volgende produkte word per tafel benodig:


–



-

-

-


— — -


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.