25 Nov 2018

Page 1

25 Nov 2018

Die erediens word gelei deur Ds. Francois van Zyl Teks Tema: Deurkollekte vandag: Instandhouding

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ® ® ® ® ® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 25 Nov. a Gebed bediening—08:15 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kerkraad—17:00 in die saal

Maandag 26 Nov. a Gebed bediening—06:00 in die gebed kamer. a Nuwe intrekkers byeenkoms—19:00 Donderdag 29 Nov a MITS (musiek, IT & Sang) — 18:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir Sondag se diens.

Vrydag 30 Nov. a Aksie Dienmekaar — 10:00 - in die saal.


Natalie Steyn C7 071 893 6516

Melissa Kroukam C6b 073 901 3881

Ina Ferreira D8 073 280 1219

Elsabé Scheepers C7 084 858 6567

Schalk Vermeulen D5 079 924 7145

‘n Vreugdevolle lewensjaar

word jou toegebid vir 2018 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Ruan Kok E4 0731 397 900

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!


© © © © ©


-

-

-

-


Wat is die verband tussen Koninkrykstyd en Advent in die kerkjaar? Die tyd n Pinkster word in die Christelike kerkjaar “Koninkrykstyd” genoem. Hoe dan anders—ons dink na oor dit waarmee Vader, Seun en Heilige Gees in hierdie wêreld besig is, naamlik die koms van die koninkryk van ons God. En ons vier dit! Daarna begin Advent, vier Sondae voordat ons die geboorte van die Koning vier. Hiermee voltooi die kerkjaar die sirkel. Anders gesê: Ons is weer by die begin van dit waaroor ons nagedink en gevier het. Om bloot die hoogtepunte van die kerkjaar te noem: die aankondiging, geboorte en naamgewing; die Lydenstyd, kruisiging en opstanding; Jesus se verskynings n Sy opstanding, Pinkster, die Drie-eenheid-Sondag (dit is die eerste Sondag na Pinkster) en dan Koninkrykstyd. S word die kringloop voltooi. En s is dit vir eeue reeds in die kerk. En ons het dit nodig. Ons het nodig om wéér te hoor, wéér te dink en telkens wéér daaruit te leef. Dit word ons lewensritme. Paulus skryf in sy brief aan die Filipense: :Om dieselfde dinge aan julle te skrywe, is vir my nie moeite nie en vir julle gee dit sekerheid” (Fil. 3:1) Dink maar aan die nagmaalsviering: ons dink daaraan, telkens weer, elke keer..... Die kerkjaar help ons hiermee; daar is tog ‘’n bepaalde ritme in hierdie gebeure. Koninkrykstyd hou lank genoeg aan—ongeveer ses maande—sodat dié vraag gereeld na ons toe kom: Onthou julle nog wie die Koning eintlik is? Onthou julle nog vir wie julle Koning noem? Sy Naam is Jesus. Hy is Immanuel. Hy is die vleesgeworde Woord. Hy is self God (vgl. Matt. 1:21-23; Joh. 1). Die gelowiges het Hom verwag. Lank reeds. Die Koning ry wel op ’n donkie (Matt. 21:5), maar dit is Hy van wie selfs die klippe sal uitroep as julle sou stilbly: “Prys die Seun van Dawid! Loof Hom wat in die Naam van die Here kom! Prys Hom in die hoogste hemel!” -Prof. Malan Nel Lig November 2019


a

Jacques

Rentia

-



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.