25 Okt 2020
Die erediens word gelei deur Ds. Mike Scholly Teks: Rom 1:8-17 Tema: Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x x x x x -
x x
As voorsitter van die kerkraad, versoek ek dat elke lidmaat die vrymoedigheid sal neem om ons te laat weet van enige lief en leed. In hierdie tyd het ons mekaar en mekaar se gebede nog meer as vantevore nodig! Ek en my vrou, Corrie, bid elkeen van u en u gesinne die Here se seën toe. - Tommie Louw
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 25 Okt
a Erediens—
09:00 Ds Mike Scolly in die kerkgebou vir
215 lidmate. Maandag 26 Okt a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom. Sondag 01 Nov
a Erediens—
09:00 Ds in die kerkgebou vir 215
lidmate.
—
Dickie Pelser D8 078 255 2879
Erna Klynhans E4 082 577 1546
Jacques Potgieter C3 072 997 0414
Anna Maree D6 082 699 7780
Hettie Strydom A1 081 383 6049
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir 2020 nms Kerkraad & Admin
Melissa v Eyssen C7 063 325 9277
Bestuur.
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier. — -
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus Dinsdae of Vrydae vanaf 09:00—12:00 met u bankkaart betaal word.
Indien u nog nie kans sien om na die kantoor te gaan nie, kontak asb. vir Louise om ‘n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir ‘n veilige kaartbetaling—082 821 7493 Kwitansies kan ook uitgereik word indien benodig. Hierdie is ‘n baie gerieflike manier om veral jou tiendemaand se bydrae te gee. Gesels gerus gedurende jou stiltetyd met die Here en hoor wat Hy van jou verwag
-
—
Ì
—
-
-