26 Aug 2018

Page 1

26 Augustus 2018

Die erediens word gelei deur Ds. Francois van Zyl Teks Tema: Deurkollekte vandag: Bybelverspreiding

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ® ® ® ® ®

-

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 26 Augustus a Gebed bediening—08:15 en na tee drink in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kruisverwysing—18:00 by NG Meyerton. Die tema verskil elke week. Na die tyd is almal welkom vir koffie in die konsistorie

Maandag 27 Augustus a Gebed bediening—06:00 in die gebed kamer. Woensdag 29 Augustus a Blok B byeenkoms—11:00 aan huis van oom Daan & tannie Susan Erasmus (Abrahamskop 23). Ds Francois versoek alle lidmate van blok B wat kan, om teenwoordig te wees. Skakel Nico vir aanwysings: 082 822 0485

Donderdag 30 Augustus a MITS (musiek, IT & Sang) — 18:00 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir Sondag se diens.

Vrydag 31 Augustus a Aksie Dienmekaar — 10:00 - in die saal.


Johan de Jonge E5 079 894 4772

Karlien Swart E5 064 506 0601

Hennie Botha B3 082 965 3636

Willie Pelser C1 083 577 4450

Raatjie Pelser C8 078 955 8967

Hettie Venter A3 083 780 7041

Nol Brits DEW 082 443 6768

Jandré Viljoen C3 078 347 3375

Tiaan du Plessis E1 082 226 2511

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir

2018 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Anica McGeer C4 079 411 6151

Natalie Steyn C7 071 893 6516

Twaney vd Merwe C8 079 553 4645

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!


Kom kuier saam met ons op 6 Oktober by ons Bloeiselfees... Meer inligting sal later deurgegee word. Indien jy betrokke wil raak, kontak vir LeonĂŠ by 083 624 0493


-

-

-

-


-




Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.