26 Feb 2017
Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur Ds. Christman Krige Skriflesing Joh. 12:23-26 Deurkollekte vandag: NG Welsyn
Lief en leed Wyk B2 E3
Vir voorbidding
Kontakno: Innige simpatie met Kotie Swart met ie afster- 073 896 5362 we van haar moeder.
Willie le Roux se gesondheid is nie te wel nie.
079 665 9799
Bid asseblief vir ons land.
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
Blok Diensbeurte So 26 Feb. Blok D / So 05 Maart Blok E Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos!
Amptelik:
ngmtonoos@vodamail.co.za / www.ngmtonoos.co.za
Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster) Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton Leraar: Konsulent: Kapl. Christman Krige 083 655 9783
Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 https://www.facebook.com/Ngkerk-Meyerton-Oos-864259320360029/? ref=bookmarks
1
Byeenkomste die week Sondag 26 Feb MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diensliedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. Gebedsbediening—08:45 in die gebedskamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.
Dinsdag 28 Feb Bybel skool — 19:00 NG Olyfdal. Woensdag 01 Mrt Trauma groep — 18:00 aangebied deur onderskeie professionele beraders. Vir meer inligting kan ds Krige gekontak word by 083 655 9783
Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!
Radio kansel bied aan: 'n Ontbyt met Stephan Joubert as gasspreker. Wanneer: Vrydag 3 Maart (Wêreldbiddag vir mans en dames) Waar: Three Rivers Lodge in Vereeniging. Hoe laat: Dit begin 05:45 Koste: R145 per persoon. Kontakpersoon: Ds. Christman Krige - 083 655 9783
2
Geluk elke verjarende!! So 26 Feb. —Sa 04 Mrt So 26
Chandré d’Angelo C7 079 490 6157
Ma 27
Morné Oosthuizen A3 071 880 0564
Hannes Judeel C6b 076 411 6928
Ada Conradie E2 083 576 5020
Shanita du Plessis E4 072 867 3130
Sa 04
Vr 03
Hanna Nel B5 082 681 4471
Vr 03
Nicolette vd Merwe C6a 074 717 7342
Gerrie Bezuidenhout C7 083 255 3520
Tim Sibthorpe B6 082 459 7759
‘n Vreugdevo e lewensj r word jou toegebid vir 2017 nms Kerkr d & Admin Bestuur.
Doop verjaarsdae So 26
Do 02
Vr 03
Sa 04
Jade Jv Rensburg C7 082 778 9912
Tanja Jv Rensburg C7 082 778 9912
Zanique Harding C7 078 559 7937
Nico van Wyssen D8 083 568 8943
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! 3
Gloeilampies beskikbaar Daar is nog heelwat “Energy saver” gloeilampies (inskroef & bajonet) beskikbaar @ R10 elk. Belangstellendes kan met die koster, Lambert Blom reël vir aankope.
MOos-teek Daar is vreeslike interessante boeke beskikbaar. Alle boekwurms word uitgenooi om na die diens te kom loer watter boeke hulle graag sal wil leen. Indien jy tuis boeke het wat jy nie meer wil hê nie, bring dit gerus!
Kon JY dalk al ‘n stoep teël borg teen slegs R35 elk? Ons benodig nog 404 teëls...... 116 reeds verkoop! Wêreldbiddag vir mans—4 Maart Erediens om 09:00 Gelei deur Ds. Christman. Waar: NG Olyfdal 4 Alle manne welkom!
Oesfees nuus Dinsdagaand was ons eerste Oesfees vergadering vir 2017. Daar is ‘n versoek gerig vir ou, gebreekte krale/juwele asook vir wafelpanne. Enigiemand wat ‘n wafelpan tot ons beskikking kan stel vir vooraf verkope, moet asseblief jou naam by die I-toonbank opgee of die kantoor skakel. Lyste is per e-pos gestuur na lidmate van wie ons die adresse het. Daar is lyste beskikbaar by die blokleiers vir diegene wat nie epos adresse het nie.
Bybelskool (begin 7 Maart—ds. Van Zyl) Mense wat belangstel in Openbaring kan die Bybelskool Dinsdae aande by Olyfdal om 19:00 bywoon, kan hul name by die kerkkantoor opgee sodat hulle gekontak kan word vir verdere reëlings.
Openbaring in jou lewe:
Z Z Z Z
Z God, op Sy troon, beheer die geskiedenis van die kerke, heelal en mensheid. Ons oriëntasiepunt vir hierdie lewe en die ewigheid bly die kruisdood van die Lam Ons leef tans tussen die eerste koms en die wederkoms van Jesus. Dit gee betekenis aan elke dag As gelowiges dra ons Christus se oorwinning die wêreld in. Ons proklameer Sy oorwinning op alle terreine Volharding is deel van Christus se oorwinningstryd, al gaan dit soms gepaard met vervolging
Soiree Choralis Wanneer: 12 Mei 2017 Hoe laat: 19:00 Waar: NG Moedergemeente. Koste: R150-00 pp of 'n tafel vir 10 persone teen R1 500-00. Doel: Dit is 'n fondsinsameling vir HELPLIFT. Wat behels dit: Dit sluit 'n 3gang maaltyd in en Moedergemeente se Jeug sal die drinkgoed verkoop die aand. Gaskunstenaars: Die Albertonse Mannekoor en sal ook as kelners die gaste bedien. Kontakpersoon: Rienie Venter—083 232 0359
5
UP4SA Z
The Vision:
Z
A National Prayer Initiative called: Up4SA “United Prayer for South Africa”
Z
Prayer points all across our Nation. (Towns, Cities and neighbourhoods)
H/s Dr. Malan Sports field Z
Date: 26 February 2017
Z
Believers across the nation gather in stadiums or at sport fields on the same Sunday, at 14h00.
Z
60 minute event
Z
Prophetic act of humility, dependency, unity and honour to our Lord Jesus Christ as the only answer and hope!
Z
Every person on the field will be asked to kneel (if in any way possible) as we pray. We suggest all attending bring their own blanket (where applicable).
Z
No bands, no guest speakers. Only an announcer.
Z
Every venue will have a cross erected as THE focus point.
Z
South African flag will also be visible at every venue.
Z
Pre-recorded songs of 5 Leading South African Artists will be played at each Venue
Z
A combination of all declarations will be set in a pre-recorded audio-file to be played and declared by all present at each Venue
Z
Correspondence and marketing will be send out to churches all across the nation
Z
Pastors and leaders of assemblies can register to be appointed co-ordinating officer for their town or city via email or on our website. As soon as the coordinating officers for the town or city has been processed, a resource pack will be made available.
Z
Every city or town will have their own committee with specific guidelines provided by the Up4SA steering committee.
Z
Every city or town’s steering committee should mobilize their community.
Z
All prayer individuals will also register attendance on the official website under the
6
registered town or city as prayer point. Z
The Up4SA committee will handle necessary administration.
Z
The idea is to keep the initiative as simple as possible.
#Imagine Hoe gaan dit in Meyerton? Hier by die #Imagine virtuele hub is ons opgewonde want dit is #Imagine Experience Seisoen en ons sien uit daarna om weer saam julle te kan kuier, ‘worship’ en saam te groei. Ek wil jou graag vertel van ‘n paar giggel-lekker dinge wat in #Imagine Noord belangrik is om te weet. 1.
#Imagine Noorde NAMPO – Jip, dis reg, ons is nie meer in Heidelberg nie, en alhoewel ons gaan verlang na die Malonjeni-gronde, is NAMPO groter, meer sentraal en is daar meer toilette. Yay!
2.
Ons kamp 18 – 20 Maart, wat beteken te danke aan menseregte dag daar ‘n vakansie dag is vir almal na die ry terug huis toe Maandag die 20ste.
Ons wil graag help om groepe wat inskryf beter help om makliker deur die admin daarvan te kom, so laai die inskrywingsvorm van die Link: http://imaginemovement.co.za/en/imagineeng2017/ af, kry jou groep se info op ‘n Excel blad en e-pos dit vir ons na info@imaginemovement.co.za en Rehet sal jou met liefde help. ROADSHOW!!! – Hierdie groep crazy Imagineers wil baie graag jou help om beter te adverteer. As jy kan of wil help reël dat die skole of jeuggroepe in jou dorp besoek word, laat weet my gerus. Ek hoop julle is al net so opgewonde soos ons. Indien jy enige vrae het, wil hoor oor vervoer, waar NAMPO is, of sommer net wil gedagtes deel is jy welkom om my te kontak enige tyd. Tonne Seën/Many blessings Natasha Bekkie ten Krooden Kommunikasie Koördineerder NW/FS
7
Hulp met databasis Ons het ’n redelike aantal vakante wyke waar niemand van die kerkraad jou mag besoek nie. Wil jy nie asseblief help om ons databasis so korrek moontlik op datum te bring nie? Gaan registreer as ’n Winkerkonline gebruiker en kry so toegang tot jou gesin se inligting. So kan jy self die nodige veranderinge (veral wanneer daar van ’n selfoonnommer verander word), aanbring en kan ons makliker met jou kommunikeer. Volg hierdie skakel om te sien hoe om te registreer: http:// www.winkerkonline.co.za/wol_swf.htm
Hou die afkondigings dop vir die roadshow wat na Meyerton toe kom!!
Moenie oor die Winkerk program self bekommerd wees nie, ons sal dit in die kantoor hanteer. Solank jy net registreer en kyk of jou en jou gesin se inligting korrek is.
8