26 Jan 2020
Die erediens word gelei deur Dr. Sampie van Vuuren Teks: Tema: Deurkollekte vandag:
Bybelverspreiding
Vir voorbidding
Wyk
®
Kontakno
®
®
®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 26 Jan a Erediens— 08:30 Dr Sampie v Vuuren—Nagmaal a Kategese inskrywings a Kerkraad—17:00. Alle kerkraadslede word versoek om die vergadering by te woon
Maandag 27 Jan a Gebedsgroep— 06:00 In die konsistorie—enigiemand welkom.
Woensdg 29 Jan a Gebedsgroep Blok B— 15:00. Kontak Petta indien jy hier wil inskakel—072 255 1938
Donderdag 30 Jan a SorgAksie— 10:00 In die kerkkantoor. Vrydag 31 Jan a Jeug— 18:00 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661
Sondag 02 Feb a Erediens— 08:30 Ds Roelf de Wet—Doop a Blokrade—soos deur die ouderlinge gereël.
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
—
André le Grange E5 079 890 8701
Ann Peters E5 072 424 4497
Teresa Kroukam C6b 083 497 2866
Rudi Reinecke C2 083 377 4768
Cindy Kriel E6 083 354 2939
Nellie v Schalkwyk E3 082 564 5731
Dirk Jv Rensburg C1 082 458 3757
Dian du Plessis E4 082 081 2835
Braam Lourens C2 078 5215115
Ané vd merwe C2 079 553 4645
‘n Vreugdevolle lewensjaar word
jou toegebid vir 2020 nms
Kerkraad & Admin Bestuur.
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word.
—
—
¨
¨
–
– -
—
—
–
-
-
-
-
-
–
–
–
¨ ¨