26 Julie 2020
Die erediens word gelei deur Dawie Els Teks: Josua 24:15; Mark 5:22 Tema: Keuses & besluite Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x
x x x
x x
x
x
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 26 Julie
a Erediens—
09:00 Dawie Els in die kerkgebou vir 50
lidmate.
Sondag 02 Aug
a Erediens—
09:00 gelei deur FEBA Radio in die
kerkgebou vir 50 lidmate.
—
Kotie Swart B2 073 464 9733
Zellemari v Niekerk E4 071 512 3012
Gerrie Bezuidenhout C7 Elreaze Vermeulen C2 082 710 6654 074 036 2000
Lucky Webb E3 083 726 4472
Louwtjie Peens C6 082 928 4157
Colin Byliefeldt E3 076 620 1467
Johan Harding C7 072 459 6257
Chantelle Kok D1 083 578 7774
Jaco Kriel E5 083 580 9838
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir 2020 nms Kerkraad & Admin
Gideon Kriel E5 083 500 6575
Bestuur.
Vier jou doop verjaarsdag só: * Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag.
* Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.
Wiam Theron C6 084 706 0702
* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier. As voorsitter van die kerkraad, versoek ek dat elke lidmaat die vrymoedigheid sal neem om ons te laat weet van enige lief en leed. In hierdie tyd het ons mekaar en mekaar se gebede nog meer as vantevore nodig! Ek en my vrou, Corrie, bid elkeen van u en u gesinne die Here se seën toe. - Tommie Louw
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus Dinsdae of Vrydae vanaf 09:00—12:00 met u bankkaart betaal word. Indien u nog nie kans sien om na die kantoor te gaan nie, kontak asb. vir Louise om ‘n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir n kaartbetaling—082 821 7493
-
-