26 Mei 2019
Die erediens word gelei deur Andries van Tonder Teks: Luk. 17:11-19 Tema: Is jy opreg dankbaar? Deurkollekte vandag: Jeug
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ®
® ® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 26 Mei a Erediens— 08:30 Nagmaal word bedien a Kerkraad—17:00 a Kruisverwysing—18:00 Moedergemeente Maandag 27 Mei
a Gebedsgroep— 06:30 in die gebedskamer Donderdag 30 Mei a Hemelvaartdiens— 09:00 gelei deur ds Francois van Zyl. Marguerite van der Merwe tree op.
Vrydag 31 Mei a Jeug—18:00 in die saal. Kontak Leana / Johan vir vervoer: 082 758 4057
Sondag 02 Junie a Erediens— 08:30 Casper Muller a Blokrade—na die diens soos gereël deur die ouderling a Kruisverwysing—18:00 Moedergemeente Maandag 03 Junie a Gebedsgroep— 06:30 in die gebedskamer a Pinksterweek begin—19:00 NG Meyertonpark Vrydag 07 Junie a Jeug—18:00 in die saal. Kontak Leana / Johan vir vervoer: 082 758 4057
—
Magda v Vreden D3 083 575 8872
Gert Nel D2 083 649 9627
Carmen Oosthuizen A3 083 415 0398
Charles Pitout B2 079 883 6117
Ethan Posthumus D8 072 323 2780
Jan Theron C8 079 752 5785
Aletta Roux B3 076 321 9808
Twaney vd Merwe C8 079 553 4645
Louwa Jv Rensburg B1 071 185 7877
‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid
vir 2019 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Dian du Plessis E4 082 081 2835
Nadia le Roux D7 082 043 7155
Mieke Nel D2 072 376 9200
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!
—
Nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien, en 'n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie. 10Terwyl Hy weggaan en hulle nog stip na die hemel kyk, het daar skielik twee mans in wit klere by hulle gestaan. 11Dié sê toe vir hulle: “Galileërs, waarom staan julle so na die hemel en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel toe sien opgaan het.”
—
-
-
-
-
©
Baie dankie aan ELKEEN wat voor, tydens en na die Oesfees gehelp het.
Ek is my eie herder. Daarom het ek altyd iets nodig. Ek het nooit rus nie, en vind geen vrede nie. Ek is altyd moeg, en ek ploeter deur die lewe, van een ding na ‘n ander, maar voel nooit beter nie. Ek sien die vallei van die doodskaduwee, en val uitmekaar, want ek voel so alleen. Ek is bang vir alles. Ek is elke dag tussen baie mense, maar hulle is niemand behalwe my vyande nie. Ek gaan huis toe, en almal vermy my. Ek salf my pyne met alles en nog wat, en my beker loop van die verkeerde goed oor. Ongeluk en hartseer sal my lewe lank by my bly, en in twyfel en onsekerheid sal ek bly lewe tot in lengte van dae.
Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam. Selfs al gaan ek deur donker dieptes, sal ek nie bang wees nie, want U is by my. In u hande is ek veilig. U laat my by 'n feesmaal aansit, terwyl my teëstanders moet toekyk. U ontvang my soos 'n eregas, ek word oorlaai met hartlikheid. U goedheid en liefde sal my lewe lank by my bly en ek sal tuis wees in die huis van die Here tot in lengte van dae.