26 november 2017

Page 1

26 Nov2017

Die erediens word gelei deur Dr. André du Toit Teks 1 Tim 1:12-17; 14:14 Deurkollekte vandag: Instandhouding

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ® ® ®

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 26 November a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.

a Nagmaal a Kerkraad 17:00. Alle voorsitters van bedieninge, wyksleiers en blokleiers word versoek om die vergadering by te woon.

Vrydag 01 Desember a Aksie Dienmekaar — 10:00. Is jy 60 en ouer, maar voel nog 21? Kom skakel gerus by ons in!

Sondag 03 Desember a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kinderkerk prysuitdeling / Kerssang diens—deur Moos se kinderkerk a Kerssangdiens—18:00. Toneelopvoering met die Convenant Players en heerlike saamsing-Kersliedere!


Melissa Kroukam C6b 073 901 3881

Elsabe Scheepers C7 084 848 6567

Schalk Vermeulen C2 079 924 7145

Danie Strydom D1 078 019 2882

Diderick Viljoen A3 083 423 3696

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou

toegebid vir 2017 nms Kerkraad & Mientjie Schutte E4 071 512 3012

Duan Strydom D1 078 019 2882

Admin Bestuur.

Christo Vermeulen C2 079 924 7145

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!


—

-

Program:


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.