27 Des 2020
Die erediens word gelei deur Ds. Pieter Muller Teks: Tema: Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x
x
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur ·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Vrydag 25 Des
a Erediens—
08:00 Kersdiens word gelei
deur ds Pieter Muller
Sondag 27 Des a Erediens— word gelei deur ds Pieter Muller Maandag 28 Des a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom. Donderdag 31 Des a Oujaarsdiens Sondag 03 Jan a Erediens— word gelei deur ds Pieter Muller.
Maandag 04 Jan a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom
Vier jou doop verjaarsdag só:
* Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag.
* Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.
Conrel vd Merwe C8 072 227 4938
* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.
—
Martie Fourie B5 079 574 4436
Nico Groenewald C6 078 537 6656
Jaqueline Thompson E1 072 823 8566
Lizette v Eyssen C7 078 693 0176
Rentia Kennedy C2 074 080 8136
Linda Koen C8 084 568 7634
Bianca McGeer C4 072 689 8256
Nikcy-Lee Nel D2 072 376 9200
Zandré v Antwerpen D3 Zené v Niekerk E4 083 790 4125 071 512 3012
Manie Schwenn D1 072 328 7497
Annie Pretorius B2 072 498 1044
Julanda Pretorius E3 082 798 0938
Emmie Allman B2 073 270 0857
Jeaniviwe Harding C7 062 919 3325
‘n Vreugdevolle lewensjaar
word jou toegebid vir
2020/2021 nms Kerkraad Edna Lubbe B4 081 003 4047
& Admin Bestuur.
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus Dinsdae of Vrydae vanaf 09:00—12:00 met u bankkaart betaal word.
Indien u nog nie kans sien om na die kantoor te gaan nie, kontak asb. vir Louise om ‘n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir ‘n veilige kaartbetaling—082 821 7493 Kwitansies kan ook uitgereik word indien benodig. Hierdie is ‘n baie gerieflike manier om veral jou tiendemaand se bydrae te gee. Gesels gerus gedurende jou stiltetyd met die Here en hoor wat Hy van jou verwag
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.