247 Feb 2022

Page 1

27 Feb 2022

Die erediens word gelei deur Ds John Myers Skrif: Tema:

Dankoffers word by die deure ingeneem: Wyk

Vir voorbidding

x

x x

·

· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 27 Feb a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Lydensweke begin.

Maandag 28 Feb a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00.

Vrydag 04 Mrt a Wêreldbiddag vir vroue a Jeug — Almal welkom om 18:30. Skakel Johan in vervoer benodig word—082 410 7661

Saterdag 05 Mrt a Wêreldbiddag vir mans. Sondag 06 Mrt a Erediens — word gelei deur ds John Myers. a Blokraad vergaderings na die diens Maandag 07 Mrt a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00. Dinsdag 08 Mrt a Oesfees — Almal welkom om 19:00.

Vrydag 11 Mrt a Jeug — Almal welkom om 18:30. Skakel Johan in vervoer benodig word—082 410 7661


‘n

Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2022 nms

Kerkraad & Admin Bestuur. —

Vier die dag wat die Here JOU gekies

het as Syne!. — —


-


-

© © © © © © © © ©


©

Baie dankie vir die skenkings van 2 varke en ’n wildsbok. Enige boere wat dalk ’n skaap en/of bees kan skenk vir die Oesfees?

-


-


— Produkte hierdie jaar benodig:

x

Kerrie poeier—matig

x

Jellie

x

Chutney—mild

x

Kondensmelk

x

Klapper

x

Rys

x

Versiersuiker

x

Kits Poeding

x

Botter

x

Koekmeel

x

Eiers

x

Kookolie

x

Kaneel

x

Tennis Beskuitjies

x

Kakao

x

Marie Beskuitjies

x

Neute

x

Suiker

x

Bakpoeier

x

Ingelegde vrugte

x

Vla

x

Ideal melk

x

x

Karamel treat

Tuisgemaakte produkte (konfyt, ens.)

x

Maalvleis

x

Tamatiesous

x

Wors

x

Hotdog sous

Indien u mooi en lekker koeke kan bak, maar het nie die finansies om self die produkte aan te koop nie, is u welkom om van die produkte by die kantoor te kom haal.

Onthou, ons is slegs Dinsdae en Vrydae tussen 09:00-12:00 by die kantoor.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.