27 Jan 2019
Die erediens word gelei deur Ds. Francois van Zyl Teks: Tema: Deurkollekte vandag: Belydenisklas
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ® ® ® ®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 27 Jan. a Gebed bediening—08:15 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Kerkraad—17:00 in die kerksaal
Maandag 28 Jan. a Gebed bediening—06:00 in die gebed kamer. Vrydag 01 Feb. a Aksie Dienmekaar—09:30 in die saal. Al ons gryse jeug is welkom om by ons te kom aansluit. Indien daar vervoer benodig word, skakel gerus vir Nico: 082 822 0485
Sondag 03 Feb a Gebed bediening—08:15 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a BET (Bates, Eiendom & Terrein)—17:00
—
André le Grange E5 079 890 8701
Ann Peters E1 072 424 4497
Teresa Kroukam C6b 083 497 2866
Rudi Reinecke C2 083 377 4768
Cindy Kriel E6 083 354 2939
Nellie v Schalkwyk E3 082 564 5731
Dirk Jv Rensburg C1 082 458 3757
Dian du Plessis E4 082 081 2835
Eduard du Plessis E1 082 226 2511
Philip Kilian A3 083 280 8851
‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2019
nms Kerkraad & Admin Bestuur.
-
© © ©
-
-
-
-
Deel van elke ouer se doopbelofte, voor God en Sy gemeente, is soos volg:
....”Ons beloof om hierdie kind dié leer te onderrig en te laat onderrig.” Ons het ‘’n lieflike span mense wat elke Sondag die deel van “te laat onderrig” met die grootste liefde nakom. Hulle kan egter nie al die kinders van die gemeente (0-6jr 29, 7-13jr 48 en 14-18jr 30, totaal 87 kinders) hanteer nie. Enigiemand wat dus gedruk voel om te kom inskakel by die kinderkerk, kontak asseblief vir Ray 076 993 2104 of Ounooi 082 330 0006. ********************* Het jy die gawe van ‘’n mooi stem ontvang? Kom loof die Here uit dankbaarheid daarvoor deur in te skakel by ons voorsangers. Kontak Hennie—083 561 7813
Þ -
Þ Þ Þ
-
—
—
—