27 Jun 2021
Dienste in die kerk sal DV hervat word op 11 Julie
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x x x x
x x
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 27 Jun a Erediens — word gelei deur dr Sampie van Vuuren. Bevestiging van kerkraadslede
Maandag 28 Jun a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—enigiemand welkom
Vrydag 02 Jul a Jeug—18:30 In die kerksaal— welkom! Kontak ‘n vervoerprobleem
Sondag 04 Jul a Erediens
almal Johan Venter indien jy het—082 410 7661.
— word gelei deur ds John
Myers.
Vrydag 09 Jul a FK—09:00 in die kantoor. Ouderlinge / blokleiers word versoek om asseblief die vergadering bywoon. Enigiemand anders wat wil inskakel, is baie welkom. a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.
Ds. John Myers is beskikbaar indien u behoefte het om met ‘n predikant gesels. Kontak hom gerus op 076 457 8693 Ds. John
—
Chriszaan Claassens B3 079 537 3399
Leonard Venter B1 082 567 7818
‘n
Isabel Louw C3 076 825 6889
Marius Serfontein A1 083 781 0403
Deon Kriel E5 083 354 2939
Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir
2021 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Jan le Grange D3 083 451 2083
Ek het jou naam in my handpalms gegraveer, Danie Naudé D3 082 533 7744
Ané vd Merwe C2 079 553 4645
Tanjya v Niekerk E4 079 579 6819
- Jes. 49:16
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word.
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484 Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.
¨ ¨ ¨ ¨ ¨
-
-
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
-
—
–
-
-
–
-
·
·
·