27 Maart 2022
Die erediens word gelei deur Andries van Tonder Skrif: : Jes. 41:1-29 Teksvers::verse 10 & 14
Dankoffers word by die deure ingeneem: Wyk
Vir voorbidding
x
x x x
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 27 Mrt a Erediens — word gelei deur Andries van Tonder. Nagmaal word bedien
a Kerkraadsvergading—uitgestel na 10 April. Maandag 28 Mrt
a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00. Sondag 03 April a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Vrydag 08 April a Jeug — Almal welkom om 18:00. Skakel Johan in vervoer benodig word—082 410 7661
Sondag 10 April a Erediens — word gelei deur ds John Myers. Maandag 11 Aprill a Gebedsgroep — Almal welkom om 07:00.
—
‘n
Vreugdevolle lewensjaar word
jou toegebid vir 2022 nms
Kerkraad & Admin Bestuur. —
Vier die dag wat die Here JOU gekies
het as Syne!.
-
-
—
–
-
— Produkte hierdie jaar benodig:
x
Jellie
x
Kondensmelk
x
Rys
x
Kits Poeding
x
Koekmeel
x
Kookolie
x
Tennis Beskuitjies
x
Marie Beskuitjies
x
Suiker
x
Ingelegde vrugte
x
Ideal melk
x
Karamel treat
x
Maalvleis
x
Wors
x
Kerrie poeier—matig
x
Chutney—mild
x
Klapper
x
Versiersuiker
x
Botter
x
Eiers
x
Kaneel
x
Kakao
x
Neute
x
Bakpoeier
x
Vla
x
Tuisgemaakte produkte (konfyt, ens.)
x
Tamatiesous
x
Hotdog sous
Indien u mooi en lekker koeke kan bak, maar het nie die finansies om self die produkte aan te koop nie, is u welkom om van die produkte by die kantoor te kom haal.
Onthou, ons is slegs Dinsdae en Vrydae tussen 09:00-12:00 by die kantoor. Koeverte vir kontant donasies by die Inligtingstoonbank (I-toonbank) beskikbaar.