27 Okt 2019

Page 1

27 Okt 2019

Die erediens word gelei deur Prop Berenice Esterhuyzen Teks: Joh. 11:1-44 Tema: Vertroue wat genees Deurkollekte vandag: Huis Meyerton

Vir voorbidding

Wyk

®

Kontakno

® ® ® ®

® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 27 Okt a Erediens— 08:30 Prop Berenice Esterhuyzen Maandag 28 Okt a Gebedsgroep—06:30 in die gebedskamer. Koffie en tee beskikbaar.

Saterdag 02 Nov a Waterfees—08:00 tot 16:00! Sondag 03 Nov a Erediens— 08:30 Ds Stanus Cloete


Erna Klynhans C1 082 577 1546

Jacques Potgieter C3 072 997 0414

Ockie Saaiman C7 078 318 9755

Stefan Fouché D7 081 474 2330

Anna Maree D6 082 699 7780

Hettie Strydom A2 081 383 6049

Gideon Pretorius C8 074 464 8992

Melissa v Eyssen C7 063 325 9277

Frikkie Pelser C1 060 907 4073

Samuel Supra A1 072 914 7295

‘n Vreugdevolle lewensjaar word

jou toegebid vir 2019 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Karlien Venter B1 082 758 4057

Elizma Naudé D3 082 855 3403

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!


— Daar word ‘n Waterfees beplan vir Saterdag 2 November. Dit gaan nie ‘n volle Oesfees wees nie. Slegs jaffels, worsbroodjies, roomys, pannekoek en koeldrank gaan te koop wees. MAAR......daar gaan 5 waterglybane wees tesame met ‘n “colour run”!

Daarom wil ons weer vra vir die volgende: © Maalvleis © Meel © Wors © Olie © Eiers © Suiker. © Enige kontant donasies is ook welkom. Indien jy die dag kan kom help, kontak asseblief die kantoor. Vir diegene wat bekommerd is oor die watervermorsing: Pat Pretorius by Midvaal is gekontak om te hoor van enige waterbeperkings. Geen beperkings is nog deur Midvaal ingestel nie en ons is toestemming gegee om te mag voortgaan met die dag.

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word.

Handwerk items word nou al gemaak vir volgende jaar se Oesfees.

Indien u Jacobs koffie of Douwe Egberts

koffie gebruik, bring asseblief die leë bottels kantoor toe.


—

— Voorbidding word gevra vir die buitengewone Sinodesitting vir 6 November na aanleiding van die besluite en media verklarings rakende selfde geslagverhoudings.


-

-

-

-


Here Jesus, dankie dat U nie van ons verwag om alleen deur die wêreld te reis nie, maar dat u bloed ons aan mekaar verbind het. Ons één gemaak het. Maak my oë oop vir my medepelgrims. Die mense om my wie se rugsak ek kan help dra, wie se voete ek kan was, wie se hart ek kan vertroos, aan wie ek ‘’n stukkie padkos kan uitdeel. Vir wie ek iets van U kan wees. Ja Here Jesus, help ons opkyk na U daar bo. Sodat ons groter goedheid, gemeensaamheid en genade sal deel. En só saam ook dieper sal glo. -Lig Oktober 2019


–


-

-

-

-

-


-

-


-

God het ‘n baie duidelike plan om jou te beskerm teen ‘n lewe waardeur jy jou waardes en verhoudings verloor. -

-

Ì

-


-

Ì


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.