27 sept 2020

Page 1

27 Sept 2020

Die erediens word gelei deur Ds. Pieter Muller Teks: Tema: Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x x

x

As voorsitter van die kerkraad, versoek ek dat elke lidmaat die vrymoedigheid sal neem om ons te laat weet van enige lief en leed. In hierdie tyd het ons mekaar en mekaar se gebede nog meer as vantevore nodig! Ek en my vrou, Corrie, bid elkeen van u en u gesinne die Here se seën toe. - Tommie Louw ·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 27 Sept

a Erediens— vir 215

09:00 Ds Pieter Muller in die kerkgebou

lidmate. Maandag 28 Sept

a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom. Sondag 04 Okt

a Erediens— vir 215

09:00 Ds Pieter Muller in die kerkgebou

lidmate.

Comine Els C4 079 990 4296

Morné Kruger C6 082 765 5186

Jan Pelser C1 081 799 1266

Bernard Byliefeldt E3 Bernardus Fourie D6 082 473 2796 081 832 0801

‘n Vreugdevolle lewensjaar word

jou toegebid vir 2020 nms

Kerkraad & Admin Bestuur. Vikcy Martin C3 079 340 4555


Johan Schutte E4 071 512 3012

Rorke Kok E4 083 578 7773

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!

Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484

Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster

Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.

Olyfdal wil almal wat graag op ‘n Donderdag om 10:00 hulle diens wil bywoon, hartlik uitnooi na die nuwe weeklikse geleentheid. Vir meer inligting kan Charlotte geskakel word—016 363 0679 of 078 676 4042.


-

God het ‘n baie duidelike plan om jou te beskerm teen ‘n lewe waardeur jy jou waardes en verhoudings verloor. -

-

Ì

-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.