28 April 2019

Page 1

28 April 2019

Die erediens word gelei deur Casper Muller Teks: Jes. 55:1-9 Tema: Voel jy die genade Deurkollekte vandag: Ring

Wyk

Vir voorbidding

Kontakno

® ® ® ®

® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 28 April. a Erediens— 08:30 Casper Muller Maandag 29 April. a Gebedsgroep— 06:30 in die gebedskamer Sondag 05 Mei.

a Erediens— 08:30 Dr André du Toit. Bevestiging van kerkraadslede

a Blokrade—na die diens soos deur die ouderling gereël.

Theo Geldenhuis E5 071 400 7007

Wynand Kilian A3 082 416 5716

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!


Piet Clasen C1 072 574 6585

Eben Terblanché D3 079 502 0447

Quintelle le Grange E5 076 468 2032

Carli du Plessis E1 084 627 4632

Riët Germishuys B5 076 486 3001

‘n Vreugdevolle

lewensjaar word jou toegebid vir 2019 nms Kerkraad &

JW Lourens E6 074 717 7342

Bonita du Plessis E4 082 081 2835

Ian Hartzenberg C2 076 017 4756

Admin Bestuur.


-

-

-

-


-


Produkte word elke 2de Sondag per SMS versoek. Indien jy meer as dit kan bybring, baie dankie! Ons stuur nie Oesfeeslyste uit nie (daar is wel koevertjies en lyste by die Itoonbank beskikbaar vir kontant bydraes). Daar is te min wyksleiers om by elke gesin gereeld te gaan draai. Ons beskou ons lidmate as vrywilliglik hier en neem dus daarmee saam aan dat hulle harte oop is vir ons gemeente en haar funksies. Daarom plaas ons slegs die produkte wat benodig word en glo en vertrou die Heilige Gees sal met elkeen werk om te gee/help waar en wat hy/sy kan.

Die volgende produkte word per tafel benodig:




Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.