28 feb 2018

Page 1

28 Jan 2018

Die erediens word gelei deur Ds Willie du Toit Teks Deurkollekte vandag: Belydenisklas

Wyk

Kontakno

Vir voorbidding

® ® ®

® ® ®

-

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 28 Januarie a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.

a Nagmaal a Kerkraad—17:00 Vrydag 02 Februarie a Aksie Dienmekaar—10:00 Dinsdag 06 Februarie a Oesfees—19:00


Teresa Kroukam C6b 083 497 2866

Rudi Reinecke C2 083 377 4768

Cindy Kriel E6 083 354 2939

Nellie v Schalkwyk E3 082 564 8731

Dirk Jv Rensburg C1 082 458 3757

Dian du Plessis E4 082 081 2835

Eduard du Plessis E1 082 226 2511

Philip Killian A3 083 280 8851

Martinique v Tonder A1 072 261 0131

Sherise Venter B1 082 044 9541

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2018

nms Kerkraad & Admin Bestuur.

-

✝ 083 230 4373


Waaraan herinner die brood ons? Die ......... wat gebreek word., herinner ons aan Jesus se ........................ wat gekruisig is, sodat ons verlos kan word.

Waaraan herinner die wyn ons? Die ......................................... herinner ons aan Jesus se ................................... wat gevloei het om ons skoon te was van ons ..............................

Vul elke keer jou naam in: Die nagmaal beteken dat God nie wil hĂŞ dat ..................................... Hom moet vergeet nie. Die nagmaal herinner ..................................... aan Jesus. Die brood herinner ..................................... aan Jesus se liggaam wat aan die kruis gebreek is. Die wyn herinner ....................................... aan Jesus se bloed wat uit Sy wonde gevloei het toe Hy gekruisig is. Die nagmaal verseker ......................................... dat Jesus vir my gekruisig is en dat Sy bloed my sonde wegwas. As jy klaar is (ook nadat jy die Nagmaal gebruik het), maak jou oĂŤ toe en word stil voor die Here. Dink daaraan hoe Jesus vir jou aan die kruis gesterf het





Liewe gemeentelede en vriende, Ons is tans besig om die databasis na te gaan rakende persoonlike inligting (bv. adres, e-pos ens.). Dit sal wonderlik wees as jy ons kan help daarmee! Hieronder is skermskoot-aanwysings, hoe om jou persoonlike inligting op die databasis na te gaan (klik op die fotos). Jy kan ook hier klik (https://www.winkerkonline.co.za/Account/Register) om proses te begin. Baie dankie, ons waardeer jou tyd Die admin.-span

Meyerton Oos (Ned. Geref Kerk)


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.