28 Jun 2020

Page 1

28 Junie 2020

....kan geluister / gekyk word op: © ©

DSTV kanaal 144 om 09:00 NG Meyerton op You Tube (om ‘n kennisgewing van die nuutste video’s van Moedergemeente te ontvang, klik op die “Subscribe” knoppie)

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x x

x x x

As voorsitter van die kerkraad, versoek ek dat elke lidmaat die vrymoedigheid sal neem om ons te laat weet van enige lief en leed. In hierdie tyd het ons mekaar en mekaar se gebede nog meer as vantevore nodig! Ek en my vrou, Corrie, bid elkeen van u en u gesinne die Here se seën toe. - Tommie Louw ·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Juan Jardin D3 061 483 5431

Leonard Venter B1 082 567 7818

Isabel Louw C3 076 825 6889

Marius Serfontein A1 083 781 0403

Pam Boshoff C1 083 248 2469

‘n Vreugdevolle

lewensjaar word jou toegebid vir 2020 nms Kerkraad & Deon Kriel E5 083 354 2939

Jan le Grange D3 083 451 2083

Dean McGeer C4 060 638 1529

Admin Bestuur.

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Danie Naudé D3 082 533 7744

Ané vd Merwe C2 079 553 4645

Tanya v Niekerk E4 079 579 6819


Annetjie en Piet is steeds (nou nog meer) besig om kospakkies uit te gee. Ons weet baie van ons lidmate word ook op finansiële gebied deur die grendelstaat geraak. Moet asseblief nie huiwer om vir Tommie, Louise, Annetjie (082 753 9518) of Piet (072 498 1044) te kontak indien u hulp nodig het nie. Ook indien u nog iets tot die koskas kan bydra, kan u hulle gerus kontak. U is ook welkom om skenkings vir hierdie nuwe kospakkies wat onder ons aandag gekom het.

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus Dinsdae of Vrydae vanaf 09:00—12:00 met u bankkaart betaal word. Indien u nog nie kans sien om na die kantoor te gaan nie, kontak asb. vir Louise om ‘n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir n kaartbetaling—082 821 7493


-

-

– -


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.