28 mei 2017 2

Page 1

21 Mei 2017

Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur Ds. Stefan Stassen Skriflesing Joh. 17:1-11 Deurkollekte vandag: Teologiese opleiding

Lief en leed Wyk

Vir voorbidding

B1

Baie geluk aan oom Frik & tannie Elize

Kontakno: 083 366 5218

Swanepoel met die geboorte van hul 8ste agter agterkleinkind!

Bid asseblief vir ons land. Voorbidding word gevra vir ons drie gemeentes: leiers, jeug, wysheid Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

Baie dankie! 

Baie dankie aan ELKEEN wat aan ons Hemelvaart opvoering deelgeneem het, tuis gewerskaf het om al die klere en props reg te kry, tyd opgeoffer het om te kom oefen. Dit was ‘n REUSE– sukses!

Blok Diensbeurte Sondag 28 Mei Blok A / Sondag 04 Junie Blok B

Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos!  Amptelik:

admin.@ngmtonoos.co.za / www.ngmtonoos.co.za

 Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484  Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton  Leraar: Konsulent: Kapl. Christman Krige 083 655 9783

 Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095  Ngkerk-Meyerton-Oos 1


Byeenkomste die week Sondag 28 Mei  MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens.  Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.  Pinkster—18:30 by Moedergemeente (sien volle program op die agterblad)

Vrydag 02 Junie  Oesfees—14:00

Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!

Doop verjaarsdae Ma 29

Dian du Plessis E4 082 081 2835

Nadioa le Roux D7 082 043 7155

Mieke Nel D6 072 376 9200

Vr 02

Ma 29

Christelle Visagie C2 073 726 8948

Riaan Pretorius D7 078 231 2932

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! 2


Geluk elke verjarende!! So 28 Mei —Sa 03 Junie Ma 29

So 28

Carmen Oosthuizen A3 083 415 0398

Aletta Roux B3 076 321 9808

Wo 31

Do 01

Jan Theron C8 079 752 5785

Louwa Jv Rensburg B1 071 185 7877

Wo 31

Twaney vd Merwe C8 079 553 4645

Gert Nel D6 083 649 9627

Charles Pitout B2 079 883 6117

Sa 03

Diekie Coetzee D7 072 192 6277

Sa 03

Hannetjie Gerber E5 079 272 9254

‘n Vreugdevo

Zanique Harding C7 078 559 7937

e lewensj r word jou

toegebid vir 2017 nms Kerkr d & Admin Bestuur.

Micaela Oosthuizen A3 083 415 0398

Izané Venter B4 083 759 4362

“Young adults” Selgroep Oesfees nuus Stel jy belang om Bybelstudie saam met jong volwassenes te doen? Skakel gerus vir ds. Francois vir meer inligting: 082 457 7794

Vrydag is dit Oesfees! Indien jy kan help om alles in plek te kry, op te slaan, aan te dra, kom meld asseblief om 08:00 Vrydagoggend by die kantoor aan.

Vele hande, ligte werk!

3


Pinkster 2017

Wanneer jy vir God ontdek … PINKSTER 2017 @ Meyerton Moedergemeente

Sondagaand 28 Mei @18:30 (Stefan) … word jy verander

Maandagaand 29 Mei @18:30 (Francois) … aanvaar jy nuwe uitdagings

Dinsdagaand 30 Mei @18:30 (Francois) … skuif/verdwyn jou grense

Woensdagaand 31 Mei @18:30 (Stefan) … verander en vorm Hy my wêreld volgens Sy plan

Donderdagaand 1 Junie @18:30 (Piet Smit) … begin jy van HOM getuig

Sondagoggend 4 Junie @9:00 (Stefan by Moeder [nagmaal]; Freddie Madgwick by Olyfdal; Christman by MOos) … ontdek jy Sy plan

4


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.