28 Maart 2021

Page 1

28 Mrt 2021

Die erediens word gelei deur Dawie Els Teks: 2 Pet. 1:3-9 Tema: Die stryd van geloofsgroei Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x

x

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 28 Mrt a Erediens — word gelei deur Dawie Els. a Kinderkerk—in die jeugsaal. Maandag 29 Mrt a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom

Vrydag 02 Apl a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.

Sondag 04 Apl a Dagbreek Erediens — 06:00 op Marius Serfontein se plaas. Die diens word gelei deur ds Francois van Zyl. Daar sal GEEN diens om 09:00 wees nie.

Maandag 05 Apl a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom Vrydag 09 Apl a Jeug—18:30 In die kerksaal—almal welkom! Kontak Johan Venter indien jy ‘n vervoerprobleem het—082 410 7661.


Rorke Kok E4 083 578 7773

Rosa Mostert C2 082 574 0919

Thania vd Berg D1 074 575 6459

Gideon Gerber E5 060 718 2314

Danie Vermeulen D8 083 995 4335

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou

toegebid vir 2021 nms Kerkraad & Admin Bestuur. André Terblanché D3 079 882 7133

Dawie Dreyer C2 081 383 4115

Zandré v Antwerpen D3 083 790 4125

— Bloedverbond Tyd: 19:00 Buitelug vertoning

Sherise Venter B1 082 044 9541

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!



-

-

Ons sit skielik met niemand om die mengbank en rekenaar tydens eredienste en begafnisse te hanteer nie. Daar word Sondag na die diens opleiding gegee vir diegene wat sou belangstel. Indien daar genoeg mense is wat belangstel, kan ‘n rooster opgestel word sodat een persoon nie elke Sondag diens hoef te doen nie. Indien jy nie Sondag die opleiding kan bywoon nie, maar graag daar betrokke wil raak, kontak asseblief vir Tommie 082 899 5095 of Johan Louw 083 468 3663


-

Johannesburg se “Vintage motorcycle club” gaan ons kom besoek!


— Produkte van verlede jaar wat gebring is wat voldoende is en nie nodig is nie:

Produkte hierdie jaar benodig:

x

Kookolie

x

Jellie

x

Tennis Beskuitjies

x

Kondensmelk

x

Marie Beskuitjies

x

Rys

x

Suiker

x

Kits Poeding

x

Ingelegde vrugte

x

Koekmeel

x

Ideal melk

x

Karamel treat

x

Maalvleis

x

Wors

x

Kerrie poeier—matig

x

Chutney—mild

x

Klapper

x

Versiersuiker

x

Botter

x

Eiers

x

Kaneel

x

Kakao

x

Neute

x

Bakpoeier

x

Vla

x

Tuisgemaakte produkte (konfyt, ens.)

x

Tamtiesous

x

Hotdog sous

Indien u mooi en lekker koeke kan bak, maar het nie die finansies om self die produkte aan te koop nie, is u welkom om van die produkte by die kantoor te kom haal.

Onthou, ons is slegs Dinsdae en Vrydae tussen 09:00-12:00 by die kantoor.

Waar/hoe is JY betrokke by die Oesfees?



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.