28 Nov 2021
Die erediens word gelei deur Prediker: . Ds. John Myers Teks: Lukas 2:21 tot 40.; Psalm 92:13 tot 15 Tema: God gebruik Simeon en Anna op hulle oudag om Sy heilsplan te verkondig Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
x x x
x x
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Di & Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 28 Nov a Erediens (Nagmaal)— word gelei deur ds John Myers. Bevestiging van ds John as Tentmaker deur ds Francois van Zyl. a Erediens - bejaarde geskenke uitdeel a Kerkraad—17:00. Daar word versoek dat alle kerkraadslede die vergadering sal bywoon. Ons wil vir die jaar afsluit.
Maandag 29 Nov a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—almal welkom Sondag 05 Des a Kerssangdiens — met Ryan Walt en Steven Sterling! Maandag 06 Des a Gebedsgroep 07:00 In die konsistorie—almal welkom
Woensdag 08 Des a Aksie Dienmekaar 10:00 In die saal—almal ouer as 60 welkom! Kontak Nico vir meer inligting 082 822 0485
Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!
JY is die kerk!
—
‘n
Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid
vir 2021 nms Kerkraad & Admin Bestuur. —
Vier die dag wat die Here JOU gekies
het as Syne!.
Neem asseblief kennis dat die kantoor op 17 Desember sluit en weer sal open 7 Januarie 2022. Vir enige noodgevalle, kontak asseblief vir Tommie 082 899 5095 of Louise 082 821 7493.
-
-
-
–
— -
—
—
Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word. Die bankbesonderhede verskyn op p1 vir direkte inbetaling. Daar is ook ‘n na-ure gleuf in die muur van die kantoor aan Villette straat se kant. Maak net seker u druk die koevertjies mooi diep in. Die kerk se finansies is op die stadium beroerd. Ons sukkel om ons verpligtinge na te kom, veral omdat ons nie dienste kan hou nie. Ons vra dus elke lidmaat wat nog nie ‘n bydrae gelewer het nie, om selfondersoek in te stel en by die Here te hoor wat Hy van u verwag.
Waaraan herinner die brood ons? Die ......... wat gebreek word., herinner ons aan Jesus se ........................ wat gekruisig is, sodat ons verlos kan word.
Waaraan herinner die wyn ons? Die ......................................... herinner ons aan Jesus se ................................... wat gevloei het om ons skoon te was van ons ..............................
Vul elke keer jou naam in: Die nagmaal beteken dat God nie wil hê dat ..................................... Hom moet vergeet nie. Die nagmaal herinner ..................................... aan Jesus. Die brood herinner ..................................... aan Jesus se liggaam wat aan die kruis gebreek is. Die wyn herinner ....................................... aan Jesus se bloed wat uit Sy wonde gevloei het toe Hy gekruisig is. Die nagmaal verseker ......................................... dat Jesus vir my gekruisig is en dat Sy bloed my sonde wegwas. As jy klaar is (ook nadat jy die Nagmaal gebruik het), maak jou oë toe en word stil voor die Here (met ander woorde, bid tot Hom). Dink daaraan hoe Jesus vir jou aan die kruis gesterf het
–
-
·
-
-
-
·
·
-
·
-
-
-
·
·
–
Arnold Venter, ons karwag, maak seker voertuie is veilig tydens die erediens.
Wanneer jy dus by jou voertuig kom, dink asseblief aan hom en gee hom iets vir sy moeite. Indien jy van Arnold se dienste gebruik wil maak, kontak hom gerus—076 010 9891
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra, skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484 of vir Louise 082 821 7493.
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
Ons het ‘n lieflike program reg vir ons kategese vir 2022. Daar is reeds 4 dames wat aangemeld het om as kategete beskikbaar te wees. Die groepe gaan soos volg wees: ©
Kinderkerk Gr 2 en jonger
©
Laerskool Gr 3—7
©
Hoërskool Gr 8—11
©
Finale jaar (verkieslik ‘n ouderling/blokleier)
Hierdie dames wil egter nie die eredienste misloop nie. Ons het egter ook aflosse vir hulle nodig indien hulle siek word of met verlof wil gaan. Daar gaan dus weer kategese wees ná die erediens wees. Ouers is welkom om gedurende daardie tyd in die saal byeen te kom vir tee en kuier. Kinders moet weet hoe die erediens werk, veral Nagmaal (Lukas 18:16 ). . Ons het verneem ons kinders weet nie waaroor Nagmaal handel nie Ons versoek dus dat ouers hul doopbeloftes ter harte neem en hul kinders kom inskryf op 16 en 23 Januarie. Indien jy graag wil inskakel, kontak Hanlie Henery 064 909 0532
Fuleni Funerals
Eva
AVBOB Magda Immanuel Ondernemers Annetjie
Reitz str Lochstraat Gallowaystr
016 362 1278 082 927 9264 016 362 1048 016 362 4311
Geen begrafnispolis? Skakel jou raadslid en vra hulp. Daar is fondse vir families beskikbaar.
Cd’s na die diens te koop in die saal Kaart fasiliteite sal beskikbaar wees