29 Julie 2018
Die erediens word gelei deur Dr. Stefan Stassen Teks Matt. 14:22-32; 11:28-30 Tema: My verleentheid is God se geleentheid Deurkollekte vandag: SorgAksie
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ® ® ® ®
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 29 Julie a Gebed bediening—08:15 en na tee drink in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit. a Nagmaal—kinders kom saam diens toe en gebruik Nagmaal saam met hul ouers. a Kruisverwysing—18:00 by NG Meyerton. Die tema verskil elke week. Na die tyd is almal welkom vir koffie in die konsistorie a Kerkraad— -
Maandag 30 Julie a Gebed bediening—06:00 in die gebed kamer.
Dinsdag 31 Julie a Oesfees—19:00 in die saal. Onthou, hierdie oesfees word deur die jeug (16-35jaar) gereël. Kom deel dus jou funky idees....... Enige ander lidmate is ook welkom.
Donderdag 2 Augustus a MITS (musiek, IT & Sang) — 18:00 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir Sondag se diens.
Vrydag 3 Augustus a Aksie Dienmekaar — 10:00 - in die saal.
—
Louwtjie Peens C6a 082 928 4157
Nollie Brits E6 072 836 9304
Chantell Kok D1 083 578 7774
Jaco Kriel B6 083 580 9838
Gideon Kriel E6 083 500 6575
‘n Vreugdevolle
lewensjaar word jou toegebid vir 2018 nms Kerkraad & Ds. Francois v Zyl 066 236 7350
Wiam Theron C6b 082 572 8754
Renier Myburgh E3 060 683 1889
Jes. de Beer B1 083 711 7704
Mekayla Botha B3 083 448 2989
Carli du Plessis E1 084 627 4632
Admin Bestuur.
Carla Smith B5 083 510 8009
Vier jou doop verjaarsdag só: * Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; * Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag. * Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet.
* Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.
Waaraan herinner die brood ons? Die ......... wat gebreek word., herinner ons aan Jesus se ........................ wat gekruisig is, sodat ons verlos kan word.
Waaraan herinner die wyn ons? Die ......................................... herinner ons aan Jesus se ................................... wat gevloei het om ons skoon te was van ons ..............................
Vul elke keer jou naam in: Die nagmaal beteken dat God nie wil hĂŞ dat ..................................... Hom moet vergeet nie. Die nagmaal herinner ..................................... aan Jesus. Die brood herinner ..................................... aan Jesus se liggaam wat aan die kruis gebreek is. Die wyn herinner ....................................... aan Jesus se bloed wat uit Sy wonde gevloei het toe Hy gekruisig is. Die nagmaal verseker ......................................... dat Jesus vir my gekruisig is en dat Sy bloed my sonde wegwas. As jy klaar is (ook nadat jy die Nagmaal gebruik het), maak jou oĂŤ toe en word stil voor die Here. Dink daaraan hoe Jesus vir jou aan die kruis gesterf het
-
-
-
-
-