29 November 2020

Page 1

29 Nov 2020

Die erediens word gelei deur Dawie Els Teks: 1 Pet. 5:6-7 Tema: Kragtige Hande van God Dankoffers word by die deure ingeneem:

Vir voorbidding

Wyk

Kontakno

x

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 29 Nov

a Erediens—

09:00

word gelei deur Dawie Els.

Nagmaal word bedien met die nodige voorsorgmaatreëls wat die brood en wyn betref.

Maandag 30 Nov

a Gebedsgroep 06:30 In die konsistorie—enigiemand welkom. Sondag 06 Des

a Erediens—

09:00

word gelei deur Johan Louw en

die MELAS span—Kerssangdiens.

Mientjie Schutte E4 071 512 3012

Joyce de Jonge E5 076 068 9767

Adriaan vd Westhuizen D8 082 367 0273

Anna Terblanche D6 072 143 7776

Stoffel Visagie C2 073 726 8948

‘n Vreugdevolle lewensjaar word

jou toegebid vir 2020 nms

Kerkraad & Admin Bestuur.


Ruan Kok E4 083 271 6421

Christo Vermeulen C2 082 383 7527

Chantell Kok D1 083 578 7774

Alicia Swart E5 079 675 3252

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!

Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag—016 364 1484

Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster

Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus Dinsdae of Vrydae vanaf 09:00—12:00 met u bankkaart betaal word.

Indien u nog nie kans sien om na die kantoor te gaan nie, kontak asb. vir Louise om ‘n skakel te kry wat u in die gerief van u huis kan gebruik vir ‘n veilige kaartbetaling—082 821 7493 Kwitansies kan ook uitgereik word indien benodig. Hierdie is ‘n baie gerieflike manier om veral jou tiendemaand se bydrae te gee. Gesels gerus gedurende jou stiltetyd met die Here en hoor wat Hy van jou verwag


-

-

-


x x x

Kom sluit die jaar af saam met ons as gemeente en geniet die Kerssangdiens saam met ons.

Aangesien dit ons laaste teeskink vir die jaar sal wees, word al die blokke versoek om iets te ete te bring.

— — —


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.