29 Oktober 2017
Die erediens word gelei deur Dr. André du Toit Teks Rom 16:25-27 Deurkollekte vandag: Huis Meyerton
Wyk
Vir voorbidding
Kontakno
® ® ® ® ®
—
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 577 1546 Erna Klynhans (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 29 Oktober a MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diens liedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. a Gebed bediening—08:45 in die gebed kamer. Enigiemand wat graag wil saam bid, is welkom om by ons aan te sluit.
Maandag 30 Oktober a Oesfees — 19:00 vir finalisering van die mini Oesfees van
4 November. Vrydag 10 November a Aksie Dienmekaar — 10:00. Is jy 60 en ouer, maar voel nog 21? Kom skakel gerus by ons in!
Rudolph Reynecke C2 083 266 1122
Karlien Venter B1 082 758 4057
Quintelle le Grange D3 076 468 2032
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het!
—
Anna Maree D6 082 699 7780
Rozaan Lubbe C8 082 407 8591
Hettie Strydom A2 081 383 6049
Gideon Pretorius C8 078 052 7232
Melissa v Eyssen D8 078 628 7509
Frikkie Pelser C1 060 907 4073
Sameul Supra C6a 072 914 7295
Margeurtie vd Walt D5 072 107 3300
Gerhard v Greunen DEW 084 752 9313
Xander Spamers B3 079 083 1084
Ounooi
*
* *
-
-
* * * * * * *
-
Þ Þ Þ
Gewone lidmate leer destyds hierdeur dat jy nie die kerkleiers hoef te betaal om jou sondes by God “af te koop” nie. Tot vandag toe leer gelowiges deur hierdie genade spreuk dat jy nie vir God hoef bang te wees omdat jy kwansuis nie aan sy “standaarde” voldoen nie. God het jou lief, met al jou gebreke. Sy genade is in alle omstandighede vir jou genoeg.
Daar is nie ’n kerklike tussenganger tussen gewone gelowiges—hoe ongeletterd, hoe eenvoudig ook al—en God nie. Niemand hoef ’’n priester te betaal om namens jou te bid nie. Christus alleen is die tussenganger. Die sogenaamde Godgeleerdes se gebede is nie belangriker of kragtiger as die “gewone” gelowiges s’n nie. Christus het dit moontlik gemaak dat almal, ongeag rang of status, met God maag praat. Daar is dus geen onderskeid tussen gelowiges nie. Almal beklee dieselfde amp voor God, dié van ’’n gelowige. Vloerewassers en voorbidders, kinderoppassers en kanselklimmers, siekeversorgers en sielewenners—almal staan gelyk voor God. Christus het daarvoor gesorg, Hy alleen.
Om al bogenoemde redes gaan alle dank aan God. Dit is Hy wat ons lewe ‘n loflied aan Hom maak. Só skryf Paulus: “Aan God kom die heerlikheid toe tot in alle ewigheid! Amen” (Gal 1:5). Steeds.... Op 31 Oktober 2017 vier Protestantse gelowiges ook die wonderlike waarheid dat God steeds met Sy kerk besig is. Dat ‘n hervormde kerk steeds hervorm word. Dit is God wat dit doen, dit is Hy wat die kerk reformeer, verander. Dit is Hy wat die kerk en die lidmate voortdurend roep om al hoe meer te word wat hulle bedoel is om te wees. Hieroor sou die befaamde prof. Dirkie Smit s skryf: ‘n Kerk wat voortdurend hervorm, bly leer. Moet nuut luister, nuut hoor, beter verstaan, fyner gewaar word, sensitiewer aanvoel, liefdevoller optree, regverdiger, steeds meer genadig, meer verwelkomend, meer gasvry, meer insluitend, meer diensbaar, meer versoenend. Nooit tevrede, selftevrede, selfvoldaan wees nie, nie gearriveer nie, nee. “Altyd soekend, ondersoekend en steeds ontdekkend, al hoe meer gehoorsaam aan die roeping, al hoe meer getrou aan die eerste liefde.”
- Lig Oktober 2017
Eenheid in die kerk
Getuienis taak van Dat die gemeente getroue die kerk: Jesus (voor) bidders sal wees leef!
Bybelgenootskap van SA
Transwêreld-radio Die prediking, kategese en woordbediening gemeente bediening deur landwyd die kerkraad
Die kerk se Dat die Jode in Israel Jesus Vir die slagoffers skendende werk in se redding sal omhels—Rom van verkragting; die wêreld 9-11 M.I.V./Vigs
Wo
Do
Vry
Sa
So
Vir dié in nood; werkloosheid; siekte; huwelik verbrokkeling (noem bynaam)
Vir diensbaarheid aan medegelowiges
Die voortbestaan Dat die gemeente hulle sal van die kerk, maar laat toerus deur die Woord met betekenis: Lig en Heilige Gees vir die nasies
Di
Vir die morele en geestelike herstel van die gesinstruktuur in die land Ouers teenoor kinders / skoonkinders / kleinkinders
Man en vrou in die huwelik
Dat gesinne die erediens as heilsfontein sal herontdek
Dat drankmisbruik Heidene (word en geweld in gesin deur hulle gedrag opset sal afneem geopenbaar)
Teenoor vreemdes in ons onmiddellike omgewing
Teenoor vriende / kennisse
Dat gesinne weer Verhoudinge by tot geloof en diens die werk aan God sal kom
Dat alle kinders Dat gesinne tyd Jesus sal leer ken, aan mekaar sal liefhê en dien afstaan
Vir morele herstel en algehele bekering tot God in Jesus Christus
Vir werkloosheid en armoede in die land
Vir handel, landDat egskeiding sal Verhoudinge met bou, nywerheid en afneem, dat mans skoonfamilie ekonomiese groei getrou sal wees (bynaam)
Vir die premiers en Dat die huwelik in LUK’s in die 9 ere herstel sal provinsies vir word geloof in Jesus Christus
Dat die kerk geloof Dat die lidmate sout en lig in Vir die regering behou te midde die wêreld sal wees spesifiek vir die van foltering President. vir geloof in Jesus Christus
Ma
Dat die president Jesus sal ken en dien—Rom 13
Vir die boere van ons land: bewaring, geloof, seën op werk
Matteus 11:28
Inskrywingsgeld—R50-00 per pot Elkeen moet sy eie vuur, gazebo, ens. verskaf Kaartjies word verkoop teen R30/bord Elke potjie moet kan voorsien aan 8+ borde kos Rys, stampmielies en potbrood sal voorsien word
Die potjies moet gereed wees vir beoordeling teen 13:00 (Perseel sal vroeg beskikbaar wees)
Sluitingsdatum VANDAG sodat ons weet hoeveel bykos om voor te berei
Naam van deelnemer: ________________________ Kontaknommer: ____________________________ Soort pot: __________________________________