29 September 2019

Page 1

29 Sept 2019

Die erediens word gelei deur Dr. S. van Vuuren Teks: Matteus 26:26-30; Lukas 24:13-32 Tema: Jesus Christus is ons Nagmaalfees Deurkollekte vandag: Eagle Wings

Vir voorbidding

Wyk

®

Kontakno

® ®

®

-

® Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

·

· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·

· ·

-

-


Sondag 29 Sept a Erediens— 08:30 Nagmaal a Kerkraad—17:00 Maandag 30 Sept a Gebedsgroep—06:30 in die gebedskamer. Koffie en tee beskikbaar.

Dinsdag 01 Okt a Oesfees—19:00 in die saal. Sondag 06 Okt a Erediens— 08:30 Ds Stanus Cloete—erediens vir snr burgers a Blokrade—na die diens

Ek het jou naam in my handpalms gegraveer, - Jes. 49:16


Comine Els C5 079 990 4296

Morné Kruger C6a 082 765 5186

Jan Pelser C1 081 799 1266

Wynand Kilian A3 082 416 5716

Vicky Maren C3 079 340 4555

Loraine v Rooyen C5 082 964 3959

Bernard Byliefeldt E3 Bernardus Fourie D5 082 473 2796 081 832 0801

Liesel Oosthuizen A3 083 415 0398

‘n Vreugdevolle lewensjaar

word jou toegebid vir 2019 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Johan Schutte E4 071 512 3012

Rorke Kok E4 083 578 7773

Maileene Dreyer C2 083 261 8576


Daar word ‘n Waterfees beplan vir Saterdag 2 November. Dit gaan nie ‘n volle Oesfees wees nie. Slegs jaffels, worsbroodjies, roomys, pannekoek en koeldrank gaan te koop wees. MAAR......daar gaan 5 waterglybane wees tesame met ‘n “colour run”! Daarom wil ons weer vra vir die volgende: maalvleis, meel, wors, olie, eiers, suiker. Enige kontant donasies is ook welkom. Indien jy die dag kan kom help, kontak asseblief die kantoor.

Neem asseblief kennis dat die kerk nou oor kaart fasiliteite beskik. Dankoffers kan dus gedurende kantoorure met u bankkaart betaal word.

Handwerk items word nou al gemaak vir volgende jaar se Oesfees.

Indien u Jacobs koffie of Douwe Egberts

koffie gebruik, bring asseblief die leë bottels kantoor toe.

Frank

Janie


-

-

-

-

-

-


-

-

-

-


-

©

© ©

©


-


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.