30 Aug 2020
Die erediens word gelei deur Casper Muller Teks: 1 Kor 13:6-13 Tema: Die geheim van die lewe Dankoffers word by die deure ingeneem:
Vir voorbidding
Wyk
Kontakno
x x
x
As voorsitter van die kerkraad, versoek ek dat elke lidmaat die vrymoedigheid sal neem om ons te laat weet van enige lief en leed. In hierdie tyd het ons mekaar en mekaar se gebede nog meer as vantevore nodig! Ek en my vrou, Corrie, bid elkeen van u en u gesinne die Here se seën toe. - Tommie Louw ·
· Kantoorure Wo—Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 082 539 0342 Corrie Louw (koster) · — ·
· ·
-
-
Sondag 30 Aug
a Erediens—
09:00 Casper Muller in die kerkgebou vir
50 lidmate.
Sondag 06 Sept
a Erediens—
09:00 Ds Pieter Muller in die kerkgebou
vir 50 lidmate.
—
Tiaan du Plessis E1 082 226 2511
Raatjie Pelser C8 078 995 8967
Hettie Venter A1 083 780 7041
Karlandi Kleynhans E5 060 361 6443
Izak Venter B5 079 226 6124
Deon Jv Vuuren C4 079 662 4309
Nol Brits DEW 082 443 6768
Loma vd Merwe D6 071 200 3740
‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou
toegebid vir 2020 nms Kerkraad & Admin Bestuur.
Owen Hutchinson E1 076 819 2847
Chanel Judeel E1 076 819 2847
Bianca Fourie D6 074 369 8037
JP Maree B4 076 855 4822
Carmen Oosthuizen A1 083 415 0398
Vier die dag waarop die Here JOU gekies het! Juan Jardin D3 061 483 5431
Bernardus Fourie D6 081 832 0801
Micaela Oosthuizen A1 083 415 0398
Baie welkom by ons! Soek gerus vir Tommie of Corrie Louw by die inligtingstoonbank op vir ‘n vorm om u attestate aan te vra of skakel die kerkkantoor Dinsdag— 016 364 1484
Tommie en Corrie Louw Gemeente bestuurder / Koster
Indien u ‘n vorm geneem het, onthou asseblief om dit weer in te handig sodat ons by u kan kom kuier.
-
-
-